AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3149,8
-11,20
SOYA
19 Okt
-
7200
-60,00
SUNS
19 Okt
-
8630
10,00
WEAT
19 Okt
-
5728
-14,00
WMAZ
19 Okt
-
3180
-20,00
YMAZ
19 Okt
-
3341
-15,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Melkboere moet meer aandag gee aan biosekerheid

akkreditasie
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser
Biosekerheid is die melkbedryf se grootste bedreiging, het dr. Chris van Dijk, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie (MPO), op ’n mediadag in Pretoria gesê.

Die organisasie wil vanjaar, onder meer deur werksessies vir sy lede, baie aandag aan dié kwessie gee. “Ons is agter ander bedrywe soos die pluimvee- en varkbedryf,” het Van Dijk gesê.

Die MPO gee ook aandag aan biosekerheid by klein- en bestaansmelkboere as deel van ontwikkelingsprojekte saam met die Landbounavorsingsraad en ander staats- en semistaatsorganisasies.

Volgens Van Dijk is daar na raming sowat 30 000 tot 40 000 huishoudings met een of twee melkkoeie.

Minder boere

Volgens die MPO se jongste syfers het Suid-Afrika nou 1 286 kommersiële melkstalle, met 27 500 mense in diens en 500 000 tot 600 000 melkkoeie.

Mnr. Philip Swart, ledebestuurder van die MPO, het gesê die organisasie se vooruitskouing tot 2025 is dat die getal melkboere sal bly daal, maar nie meer so skerp nie en dat die syfer bestendiger sal word.

Op lang termyn bly melkproduksie ondanks dié dalende neiging styg.

Die bedryf het in 2019 sowat 3,3 miljard liter melk gelewer, met gemiddeld 7 000 liter tot 8 000 liter per koei per laktasie en sekere koeie wat tot 13 000 liter per laktasie lewer.

In die vroeë 1980’s het koeie gemiddeld 4 000 liter tot 5 000 liter per laktasie gelewer.

Die bedryf se totale omset in 2019 was sowat R14,6 miljard, min of meer dieselfde as in 2018, wat dit in geldwaarde die vierde grootste landboubedryf naas die pluimvee-, beesvleis- en graanbedryf maak.

Die MPO wil sy betrokkenheid by sy lede verhoog om hulle te help om mededingend te wees, volhoubaar te boer en rentmeesters van die omgewing te wees.

Van Dijk het gesê melkboere kan verwag dat die publiek toenemend bewus gaan word van kwessies rondom dieresorg en die omgewing. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,782.30
+1.0%
Silwer
23.71
+2.6%
Palladium
2,098.00
+2.5%
Platinum
1,057.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.8%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot