AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melkboere mor oor kopers

Wes-Kaapse melkkopers span saam teen melkboere deurdat hulle melk onderling uitruil en só die vryemarkmeganisme omseil of blokkeer. Só voel 'n groep omgekrapte melkboere in dié provinsie wat op Malmesbury vergader het om die melkbedryf te bespreek en oplossings te vind.

'n Spesiale ondersoek daaroor gaan in die Wes-Kaap gedoen word. 'n Klagte by die Raad op Mededinging, asook hofsake, is nie uitgesluit nie.

Die boere op die vergadering produseer sowat 'n derde van die Wes-Kaap se melk. Een van die bekommernisse is die groot aantal melkboere wat die afgelope paar jaar die bedryf verlaat het.

Mnr. Pierre Heydenrych 'n bekende melkboer van Uitkoms, Paternoster, sê produksiekoste het die afgelope jaar die hoogte ingeskiet, terwyl melkpryse nie daarmee tred gehou het nie. Boere se verliese groei deurentyd. Dit is onaanvaarbaar.

Ondanks 'n melktekort in die land styg boere se produsentepryse nie nie na verwagting nie. Die rede hiervoor is dat die groot melkkopers saamspan teen boere en nie mekaar se kliënte probeer afrokkel nie. Van die verwerkers voer eerder melkpoeier in as om melk by ander boere as hul gekontrakteerde kliënte te probeer koop.

Mnr. Heydenrych meen die verwerkers wat tekorte ondervind en meer melk nodig het, behoort boere van ander kopers af te neem deur bloot beter pryse te betaal. Vryemarkbeginsels word só ondermyn. Boere versamel tans bewyse hiervan.

Klagte by die Raad op Mededinging teen sekere melkverwerkers is nie onmoontlik nie. Die boere wil die saak tot op die been oopkloof, en 'n ondersoek oor die totale koste van melkwinning en transport begin binnekort, sê hy.

'n Aansienlike deel van die kleinhandelprys is te wyte aan onnodige koste wat met melkkollektering op die plase gepaard gaan. Vervoer -- wat van die duurste koste-items in die melkbedryf is -- is uiters ondoeltreffend omdat die melkkopers se kliënte oor die hele Wes-Kaapse produksiegebied versprei is. Vragmotors van die verskillende melkkopers ry op dieselfde roetes om soms klein getalle boere te bedien.

Daar is besluit om die Wes-Kaapse Melkprodusente-organisasie (MPO) te vra om 'n ondersoek te doen en aanbevelings aan die melkboere te doen.

1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot