AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkboere se toekoms ‘lyk blink’

’n Gunstige prentjie vir die land se melkbedryf is op die Oos-Kaapse MPO se inligtingsdae in die vooruitsig gestel.

Mnr. Bertus de Jongh, besturende direkteur van die Melkprodusente-organisasie (MPO), het gesê ondanks die insinking in die wêreldekonomie, het die bedryf redelik ongeskonde daarvan afgekom en suiwelverbruik styg wêreldwyd.

“Ons is in ’n robuuste bedryf en die gesondheidsbesware wat deur sommige dieetkundiges met betrekking tot die gebruik van dierlike proteïene voorgehou is, taan vinnig. Daar is al hoe meer wetenskaplikes, soos prof. Tim Noakes van die Instituut van Sportwetenskap in Kaapstad, wat die gesondheidsaspekte van ’n proteïenryke dieet benadruk.”

De Jongh sê Suid-Afrika is in ’n internasionale mededingende bedryf met ’n groot groeipotensiaal – veral in die res van Afrika. “Ons boere moet egter besef dat die bedryf siklies van aard is en dat pryse nie met ’n reguit lyn aanhou styg nie.”

Beskerm landbouhulpbronne
Hy het ’n ernstige beroep op die Regering gedoen om meer te doen om landbouhulpbronne te beskerm.
“Doen hy dit nie, gaan daar teen 2030 te min kos wees om die bevolking mee te voed. Die antwoord lê nie in kleinboere nie. As ons opkomende boere wil vestig, moet dit op groot skaal gedoen word. In die suiwelbedryf is dit die skaalekonomie wat boere in staat stel om staande te bly.

"As boere nie uit eie reg verder kan uitbrei nie, moet hulle oorweeg om met ander produsente in groepsverband saam te werk om goedkoper produksiemiddele te beding.

“Hulle kan ook die verspreiding van hul eie melk oorweeg om ’n groter deel van die verbruikersrand in hul sak te steek.” Hy het aan Landbouweekblad gesê ondanks ’n styging van 25% in die MPO se ledegeld (die eerste keer in 19 jaar) het reeds meer 80% van alle melkboere vorms onderteken om 0,5 sent per liter vanaf 1 Julie van hul melktjeks oor te betaal.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot