AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkboere word gemanipuleer

Suiwelboere het die grondstof, naamlik melk, en kopers weet dat hulle daarsonder niks kan doen nie. Ongelukkig laat boere hulle deur kopers manipuleer, het mnr. Boy Blanckenberg, voorsitter van die Melkprodusente-organisasie (MPO), op Elsenburg gesê.

Mnr. Blanckenberg het op die jaarvergadering van Taurus gesê kopers en vervaardigers wat boere soms só manipuleer, veroorsaak dat boere dikwels self hul melk begin versprei. Só skep kopers dus vir hulself mededinging as hulle nie ordentlike pryse aan boere betaal nie.

Suiwelboere kan nie aangaan soos nou nie. Die gehalte moet opgeskerp word sodat goeie uitvoermarkte gevind kan word vir plaaslike melk. Nieu-Seeland voer byvoorbeeld 95 % van sy melk uit, en daar is geen rede waarom 'n groot deel van Suid-Afrika se melk nie ook uitgevoer kan word nie.

Die binnelandse mark moet vergroot word, het mnr. Blanckenberg gesê. Suiwelverbruik in Suid-Afrika groei swak ondanks 'n stewige bevolkingsgroei. Die beraamde verbruik van melk in die 2002/03-seisoen is 2 056 miljoen liter, wat skaars 'n styging toon teenoor die 2 055 miljoen liter van die 1997/98-seisoen. Die huidige seisoen se produksie word op 1 925 miljoen liter beraam.

Hy het gesê die stadige styging in melkverbruik is nie 'n neiging eie aan Suid-Afrika nie, dit word wêreldwyd ervaar. Behalwe die groot subsidies wat melkboere in die Eerstewêreldlande ontvang (60 % in Frankryk), is vervoerkoste in Suid-Afrika 'n groot kostefaktor. Dit kos gemiddeld 15 c/liter om melk plaaslik van die plaas tot by die fabriek te kry, teenoor 3 c/liter in Nieu-Seeland.

Boonop het melkboere in Suid-Afrika se gedeelte in die verbruikersrand baie gedaal. Sedert 1992 het die produsenteprys gemiddeld met sowat 30 c/liter gestyg, terwyl die melkpryse in winkels in dié tyd heelwat meer as R1/liter gestyg het.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,723.98
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
932.00
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot