AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9920,8
51,80
CORN
07 Feb
-
4650
39,00
SOYA
07 Feb
-
8780
-8,00
SUNS
07 Feb
-
10970
-110,00
WEAT
07 Feb
-
6812
45,00
WMAZ
07 Feb
-
4395
0,00
YMAZ
07 Feb
-
4451,8
7,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Melkbok neem rooijakkalsie aan

Dié wees-rooijakkalsie drink te lekker aan sy peetma: ‘n Geduldige melkbok! Met video.

’n Rooijakkalsie van net ’n paar weke oud is tog te erg oor sy “ma” – ’n melkbok aan wie hy ’n paar keer per dag drink.

Mnr. Estiaan van Zyl van Jeffreysbaai het jaghonde waarmee probleem-roofdiere gejag word. Onlangs het een van die jagters wat vir hom werk, twee klein rooijakkalsies in die Camdeboo-berge naby Graaff-Reinet gevang.

“Ek skat hulle was net-net veertien dae oud. Hul oë was nog toe,” vertel Van Zyl. Die een kleintjie het dit nie gemaak nie, maar die ander enetjie word nou al sowat drie weke lank met die hand grootgemaak.

Melkbok is 'n maklike ma

“Aanvanklik moes hy met ’n melkbuis sy eerste voedings kry, want hy kon nog nie self drink nie.” Later het hulle die plan gekry om hom aan ’n melkbok-ooi te laat drink.

“ ’n Bok is mos ’n maklike ma. Sy vat enige kind,” vertel Van Zyl.

Die liefde tussen die ooi en haar voshaar-kindjie is aanskoulik. “Hy’s so erg oor daai bok-ma, jy kan dit nie glo nie. Ons wonder net wanneer hy daaraan gaan dink om aan haar te vreet!”

Van Zyl sê hulle het besluit om die kleintjie te hou, sodat hulle meer oor jakkalse se gedrag kan leer.

Wil jakkalse se gedrag bekyk

“Ons is nuuskierig en wil meer oor hulle leer. Ons wil veral kyk of hy sy reuk gaan ‘hou’. Die ou mense het die rooijakkals die ‘grey ghost’ genoem, omdat hy glo by tye sy reuk verloor. Die slim mense het dit nog nie nagevors nie, maar ons eie navorsing wys dit is so.

“Soms kan jy ’n jakkals op ’n plek hoor skree, maar die honde kan nie sy reuk optel nie. Dit wil vir ons voorkom of jakkalse hul reuk verloor net voor hulle ‘broei’ en dan ook tydens die eerste maand na hulle kleintjies gekry het.”

Landbouweekblad berig op 7 Oktober hoe doeltreffend ’n opgeleide pak honde met ’n kundige hanteerder kan wees in die stryd teen probleemdiere.

https://youtu.be/WFd4UtynAjA

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
+0.0%
Rand - Pond
21.26
-0.1%
Rand - Euro
18.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.25
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.05
-0.2%
Palladium
1,579.07
-1.3%
Goud
1,871.37
+0.2%
Silwer
22.31
+0.2%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,333
-0.2%
Alle aandele
79,408
-0.2%
Hulpbronne 10
73,781
-0.4%
Industriële 25
103,199
+0.1%
Finansiële 15
16,256
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
[removed]
eks eerlik opreg en lojaal teenoor my maar. ek geniet die buite lewe is avontuur lustig Hou van mense wat eerlik en opreg is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot