AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melkbokke kan help met kanker

GM-bokke se melk word gebruik om ’n nuwe biotegnologiese proses te ontwikkel wat kankerbehandeling goedkoper kan maak.

’n Nuwe biotegnologiese proses wat kankerbehandeling meer bekostigbaar kan maak, is by Nieu Seeland se AgSearch Bpk.-fasiliteite ontwikkel. Dié proses sal later vanjaar by die Universiteit van Auckland getoets word en produseer ’n teenliggaampie wat kankerbehandeling verbeter.

Geneties gemodifiseerde (GM)-melkbokke word gebruik om mono-kloniese teenliggaampies (MCA) in hul melk te vervaardig, wat dan spesifiek as kankerbestrydende behandeling in mense gebruik word.

Die nuwe proses sal na verwagting goedkoper en meer doeltreffend wees as prosesse wat tans gebruik word. Die navorsing wat nou gedoen word sal bepaal hoe suiwer die nuwe MCA-gebaseerde behandeling is, hoe doeltreffende dit is en watter persentasie van die betrokke proteïen uit die bokmelk gekry kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.2%
Rand - Pond
19.20
+0.7%
Rand - Euro
17.28
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,635.88
+0.4%
Silwer
18.33
-0.3%
Palladium
2,088.50
+0.6%
Platinum
850.42
-0.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,119
-0.9%
Alle aandele
63,453
-0.9%
Hulpbronne 10
57,497
+0.9%
Industriële 25
78,117
-1.5%
Finansiële 15
14,029
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot