AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkkoper hou betalings terug – MPO

Die melkbedryf is geskok oor ’n melkkoper wat glo boere se geld terughou omdat hulle ’n ander koper gesoek het.

Altesame 12 melkboere landwyd se betaling vir melk wat reeds aan ’n melkkoper gelewer is, word teruggehou omdat dié boere na ’n ander koper geskuif het. Mnr. Dean Kleynhans, voorsitter van die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê die bedrae wat teruggehou word, wissel van R150 000 tot R40  000 per maand.
 
Hy sê die boere het na ander kopers begin soek ná die onlangse vlaag prysverlagings wat die bedryf getref het. Dié verlagings het glo gevolg op ’n stap deur DairyBelle om sý pryse aan boere met tussen 50c per liter en 75c per liter te verlaag.
 
Kleynhans sê die terughou van betaling vir melk wat reeds gelewer is, kan nie op etiese of morele gronde verdedig word nie.“Hierdie stap word beskou as nóg ’n terugslag vir boere wat reeds gebuk gaan onder stygende produksiekoste en laer produsentepryse.”
 
Regstappe
Intussen sê mnr. Koos Pienaar, die voormalige voorsitter van die MPO in die Vrystaat, hy oorweeg regstappe teen DairyBelle weens dié verlaging. Hy sê die meerderheid boere is op ’n Saterdag in kennis gestel van die verlaging wat die daaropvolgende Maandag reeds sou inskop.

“Gewoonlik het ons onderhandelinge met DairyBelle so gewerk dat hulle ons ten minste 30 dae kennis sou gee van enige stap wat gedoen sou word.”
 
“Baie boere in Bloemfontein en die omgewing doen al vir 15 jaar of langer sake met DairyBelle, en die boere was lojaal teenoor hulle omdat hulle nooit drastiese stappe gedoen het nie. Ek het nou regsadvies ingewin oor moontlike mondelinge kontrakbreuk, want ons onderhandel al jare lank so met DairyBelle,” vertel Pienaar.
 
Pienaar, wat al 36 jaar lank ’n melkboer is, sê boere is bitter oor DairyBelle se stap. Vir die eerste keer sedert hy begin koeie melk het, oorweeg hy self om die bedryf te verlaat, omdat lewering teen R2,95 per liter “net nie moontlik is nie!”
 
Sowat ’n derde van die Vrystaat se melkboere lewer melk aan DairyBelle, skat Pienaar.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.1%
Rand - Euro
17.66
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,697.20
-0.9%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,185.00
-3.4%
Platinum
917.50
-0.9%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot