AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Melkkopers verhoog prys aan boere

Verskeie melkkopers, waaronder Clover, Woodlands Dairy en Coega Dairy, het hul pryse aan boere verhoog.

Ná maande van hoop en uithou vir baie melkboere, het melkkopers hul pryse aan boere begin verhoog. Van die kopers wat dit reeds gedoen het, sluit Woodlands Dairy, Clover en Coega Dairy in.

Dr. Koos Coetzee, senior ekonoom by die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê dié drie kopers het gemiddeld stygings van 20c per liter aangekondig. Verskeie kleiner melkkopers in die Wes-Kaap het ook hul pryse aan boere verhoog.

Die MPO het vroeër die week met melkprodusente in die Vrystaat vergader. Coetzee sê die moraal onder melkboere in die provinsie is laag, grootliks weens die groot prysverlaging wat DairyBelle verlede jaar aangekondig het en die erge kosteknyptang wat dit tot gevolg gehad het. Lees meer daaroor hier.

Sukkel met kleinhandel
Coetzee sê meer kopers behoort oor die volgende paar maande hulle pryse aan boere te verhoog. Van die kopers het egter wel aangedui dat, ten spyte van hoër pryse aan verbruikers, hulle sukkel om hoër pryse vir suiwelprodukte met kleinhandelaars te beding, sodat hulle boere meer kan betaal.

Intussen het die land se melkproduksie in Februarie met sowat 3,9% gedaal, en ’n nóg kleiner aanbod word gedurende die winter verwag. Coetzee sê die land se melk word al hoe minder, terwyl die vraag vir suiwelprodukte plaaslik en internasionaal toeneem. “Wêreldproduksie is laer as wat verwag is, en dit stu pryse internasionaal tot die vlakke wat in 2008 bereik is, want die vraag bly groei.”

Een van die faktore wat die laer aanbod tot gevolg het, is die laer as verwagte produksie in Nieu-Seeland, wat ’n erge droogte beleef.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.04
-0.5%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,666.30
+0.3%
Silwer
18.94
+0.6%
Palladium
2,185.13
-0.9%
Platinum
871.31
+0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot