AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkkrisis in SA oor wanbalans – MPO

Die wanbalans tussen die melkprys en die prys van voer het melkboere in die knyp.

Die Suid-Afrikaanse melkbedryf is in ’n benarde posisie weens die wanbalans tussen die pryse van melk en voer.

Dr. Chris van Dijk, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-Organisasie (MPO), het die Suid-Kaapse suiwelbedryf toegespreek oor dié knyptangposisie.

“Boere het 2015 met uitstekende vooruitsigte begin, maar vanaf April 2015 sukkel die gemiddelde melkboer om sy plaas winsgewend te bedryf, en volgens syfers van die MPO is die getalle melkprodusente besig om drasties af te neem.”

Melkboere het 2016 ingegaan met ’n laer melkprys, hoofsaaklik weens ’n ooraanbod in 2015 en ook ingevoerde langlewemelk wat van die hand gesit moes word, wat druk op die melkprys geplaas het. Gevolglik het melkverwerkers vanaf  April 2015 skerp prysverlagings aangekondig.

Wanbalans tussen die melkprys en voerkoste

Hiermee saam dra verskeie nasionale en internasionale faktore by tot die wanbalans tussen die melkprys en voerkoste – die Europese Unie se afskaf van melkkwotas in 2015, ’n afname in die Chinese vraag na melk, en Rusland se verbod op EU-invoere. Suid-Afrikaanse melkkopers het ook dié neiging in hulle pryse gevolg.

“Daarmee saam het die bedryf aan die einde van 2015 ’n verskynsel wat as die ‘perfekte storm’ genoem word, deurgegaan, ” sê Van Dijk.

“Die voortslepende droogte het voerkoste die hoogte laat inskiet weens tekorte aan onder meer mielies, lusern en natuurlike weiding. Politieke skommelinge het ons land se ekonomie ’n groot knou gegee wat die rand se waarde aansienlik laat verswak en boere se bedryfskostes  nog verder laat toeneem het.”

Boere wat hul melkbeeste op volvoerstelsels voer en min of geen natuurlike weiding het, kry tans die swaarste, en volgens Van Dijk bestee die boere nou tans 75% na 80% van hulle uitgawes aan voer, waar dit voorheen  65% was. Hy sê boere verlaat  daagliks die bedryf omdat hulle  teen ’n verlies melk produseer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot