AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkkuddes in SA vinnig groter – MPO

Die gemiddelde grootte van 'n melkkudde in SA het binne 'n jaar met 69% vergroot, sê dr. Koos Coetzee van die MPO.

Die gemiddelde Suid-Afrikaanse melkboer, wat 230 koeie in 2012 gemelk het, se kudde is tot 389 koeie in 2013 uitgebrei.

Die resultate van die Melkprodusente-organisasie se jongste opname wys die gemiddelde melkboer melk nou 389 koeie, terwyl 54% van die kuddes kleiner as 200 koeie is.

Bykans 25% van die melkboere in Suid-Afrika melk méér as 500 koeie, teenoor die15% in 2012. (Sien die grafiek hieronder uit die opname van November 2103.)

Gemiddelde melkboer melk nou meer koeie
Dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die MPO, sê volgens die vorige opname het die gemiddelde melkboer in 2012 altesaam 230 koeie gemelk. Dis nou 389 koeie.

In 2013 het die gemiddelde boer 1,35 miljoen liter melk per jaar gelewer, vergeleke met  1,1 miljoen liter in 2012. Dit is 'n styging van 22%.

Coetzee sê die toename in die grootte van melkkuddes is tot groot mate te wyte aan klein boere wat die bedryf verlaat. “Ons het nou verskeie produsente wat meer as 1 000 koeie melk, terwyl so iets 10 jaar gelede nie bestaan het nie. Melkboere word groter én minder weens die kostedruk en ook omdat groter boere moderne tegnologie kan benut.”

Die neiging van minder dog groter melkboere strook met wat internasionaal in die suiwelbedryf gebeur, sê Coetzee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,706.45
-1.2%
Silwer
20.08
-4.7%
Palladium
2,225.00
-4.2%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,087
-1.3%
Alle aandele
65,498
-1.2%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,065
-1.3%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot