AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melktarief: Buurlande by ondersoek betrek

Die Raad op Tariewe en Handel (RTH) gaan nie voort met die huidige aansoek om die hersiening van die invoertariefstruktuur in die melkbedryf nie. In die plek daarvan gaan 'n nuwe ondersoek na die tariefstruktuur gedoen word en Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland gaan daarby betrek word. Dit sal die eerste keer wees dat die RTH ander lande betrek om 'n nuwe melktariefbedeling vir Suid-Afrika saam te stel.

Dié besluit hou voor- en nadele vir die Suid-Afrikaanse melkbedryf in, volgens die hoofartikel in die Desember-uitgawe van The Dairy Mail. In die verlede het die amptenare van die betrokke lande pogings teengestaan om invoertariewe vir melkprodukte te verhoog. "As dit steeds hul standpunt is, kan dit verhoed dat Suid-Afrika sterker beskerming teen die invoer van gesubsidieerde melkprodukte uit Amerika en die Europese Unie verkry." Voordele hieraan verbonde, is onder meer die feit dat Namibië en Swaziland 'n bloeiende melkbedryf het. Botswana vestig nou 'n bedryf, terwyl melkproduksie in Lesotho uitbrei. Melkboere in dié lande kan Suid-Afrika dus meer simpatiek gesind wees en druk op amptenare in hul lande plaas om meer simpatiek ten opsigte van invoertariewe te wees omdat dié lande se melkboere kan ly onder die invoer van goedkoop gesubsidieerde melkprodukte. Volgens Melk SA gaan amptenare van dié organisasie met amptenare van die betrokke lande se melkbedrywe praat om een gesamentlike tariefaansoek by die RTH in te dien. In die artikel word daarop gewys dat dit onrealisties sal wees om met die huidige hoë inflasiekoers 'n nuwe tariefstruktuur te verwag. Dit is hoogs onwaarskynlik dat só 'n aansoek voor die tweede helfte van volgende jaar gereed sal wees vir voorlegging aan die RTH. Teen daardie lyk die inflasiekoers waarskynlik heelwat anders en is die hoë voedselpryse nie meer so 'n brandpunt nie.6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot