AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Melkverwerker gelikwideer

Die Oos-Vrystaatse merlkverwerker wat boere miljoene rande skuld, is gelikwideer.

Die melkverwerker Montic is op 14 Junie in die Hooggeregshof in Pretoria gelikwideer.

Montic skuld onder andere Oos-Vrystaatse melkboere na bewering miljoene rande nadat hy, weens sy finansiële posisie en 'n mislukte samesmelting, die boere verlede jaar nie betaal het vir melk wat hulle gelewer het nie.

Die onderneming het sy Clocolan-depot einde September 2015 gesluit en is op 2 November 2015 in sakeredding geplaas, 'n proses wat deur die Maatskappywet gereguleer word.

Die sakereddingspraktisyne het egter nou om likwidasie aansoek gedoen nadat 'n voornemende koper van die onderneming nie presteer het nie. Die praktisyne het in 'n beëdigde verklaring wat by die hof ingedien is, gesê 'n sakereddingsplan vir Montic is op 11 Februarie vanjaar aanvaar.

Lopende saak

Montic sou teen R20 miljoen as lopende saak aan mnr. Cesare Cremona verkoop word. Cremona het die onderneming op 12 Februarie oorgeneem en die verkoop sou op 1 April van krag word.

Die sakereddingspraktisyne het egter in hofstukke aangevoer dat Cremona nie sy ondernemings nagekom het nie, soos om van sy eie bedryfskapitaal in die onderneming te stort, en om die paaiemente van die koopprys op ooreengekome datums te betaal.

Intussen knou die daaglikse koste om Montic te onderhou die maatskappy se finansiële posisie. Die sakereddingspraktisyne het verder in die verklaring aangevoer dit is noodsaaklik dat 'n likwidateur sou gou moontlik aangestel moes word om onder meer 130 laaiborde van vervaardigde en verpakte melk, elk met 900 liter melk, so gou moontlik te verkoop om 'n inkomste vir Montic te genereer, tot voordeel van skuldeisers.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.60
-0.2%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,278.00
+0.9%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot