AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4942
36,00
SOYA
06 Okt
-
9499
234,00
SUNS
06 Okt
-
10473,2
191,20
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5040
80,00
YMAZ
06 Okt
-
4657
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Memorandum aan boere oorhandig

Mnr. Nosey Pieterse het betogers tydens 'n toespraak aangemoedig het om nog ’n paar dae met hul staking vol te hou.

Mnr. Nosey Pieterse, leier van die plaaswerkervakbond Bawusa, het Saterdag (19 Januarie) op Wolseley ’n toespraak gelewer waarin hy betogers aangemoedig het om nog ’n paar dae met hul aktiwiteite vol te hou. “Die boere gaan amper knak,” het hy aan die juigende skare vertel. “Dan gaan ons almal ons R150 kry.”

Hy het ook vir hulle vertel dat as die boere nie wil onderhandel nie, gaan Bawusa advertensies by koerante-groepe in Brittanje en Amerika uitneem om verbruikers daar aan te moedig om Suid-Afrikaanse produkte te boikot. Hy het ook belowe om memorandums self aan boere te gaan oorhandig om hulle te laat weet wat nodig is om die staking tot ’n einde te bring.

Bawusa het reeds Vrydag (18 Januarie 2012) plase in die distrikte Wellington en Paarl besoek om memorandums te oorhandig.’n Memorandum is by Sandrivier, Bakoven en Irene-landgoed oorhandig.

Memorandum van meer as 20 punte
Mnr. Wynand Viljoen, ’n arbeidskonsultant in die area, sê die eise in memorandum is nie werkbaar nie.
“Ek sal baie verbaas wees as enige boer reageer op só 'n dokument,” sê Viljoen. Hy meen dat Bawusa besig is om buite die prosesse van die sektorale vasstelling te probeer werk en dat hy nie suksesvol hiermee gaan wees nie.

Die memorandum bestaan uit ’n lys van meer as 20 punte wat Bawusa wil hê boere moet aanvaar. Onder meer is boere gevra om geen dissiplinêre stappe teen stakende plaaswerkers te doen nie. Ander eise sluit in dat plaaswerkers nie meer as 40 uur per week hoef te werk nie en dat arbeidsmakelaars verbied moet word.

By die oorhandiging van die memorandum het Pieterse aan betogers gesê dat die mag om die staking tot ’n einde te bring, in hul hande is. “As julle wil hê ons moet ophou, dan hou ons op. As julle dink ons moet aanhou met die staking, dan hou ons aan,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,716.55
+0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,263.23
+0.2%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot