AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Memorandum oor plaasmoorde beplan

’n Memorandum oor plaasmoorde in SA gaan aan 100 lande en internasionale organisasies gerig word.

Ná drie gevalle van plaasgeweld die afgelope week die land geruk het, het AfriForum sy navorsingspan opdrag gegee om 100 lande en internasionale organisasies te identifiseer om ’n griefskrif oor plaasmoorde te ontvang.
 
Met dié stap hoop die organisasie om die werklikheid van plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring.
 
Luidens ’n verklaring volg dié stap op die moorde van mnr. Owen Charles en me. Ronel van Eck die afgelope week. Charles se vrou is in ’n voorval Sondagaand (12 Augustus 2012) ernstig beseer.
 
Van Eck is Maandagoggend (13 Augustus 2012, by haar plaashek doodgeskiet. In ’n derde voorval is mnr. Allen Rodgers, ’n Amerikaanse plaasbestuurder, op die plaas Geluk naby Ladybrand ernstig met kapmesse beseer.
 
Kriteria
Die organisasie sê hy sal op spesifiek twee kriteria fokus met die opstel van die lys van moontlike ontvangers van die griefskrif:
 
1. Lande en organisasies wat waarskynlik nog nie van die probleem nie bewus is.
 
2. Lande en organisasies wat diplomatieke druk op die Suid-Afrikaanse regering kan plaas om daadwerklik op te tree oor plaasmoorde.
 
Staat is ‘oneerlik’
Mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, sê die staat is “oneerlik met sy burgers.” Dié stelling is daarop gegrond dat kommando’s in 2003 ontbind is met beloftes dat alternatiewe strukture op die been gebring sou word, maar dit het nog nie gebeur nie.
 
“Die Regering weier om plaasmoorde in besonder tot prioriteitsmisdaad te verklaar omdat dit volgens hom bloot as deel van die breër moordkategorie beskou moet word, terwyl die diefstal van koperkabels, stropery van renosters, geweld teen vroue en kinders en transitorooftogte reeds sonder veel moeite deur die Regering geprioritiseer is,” aldus Roets.
 
Volgens Roets moet die Regering verantwoordelikheid vir die aanvalle en moorde aanvaar solank as wat die belofte van 2003 nie nagekom word nie.
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot