AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Meneer Grondboon oorlede

akkreditasie
Dr. Johan (Swannie) Swanevelder. Foto: SA Graan
Dr. Johan (Swannie) Swanevelder. Foto: SA Graan
Dr. Johan (Swannie) Swanevelder (78), een van die voorste grondboonkenners wat Suid-Afrika nóg opgelewer het, is weens komplikasies ná ’n operasie in hospitaal in Gauteng oorlede.

Hy is in 2001 as Graan Suid-Afrika se Graanwetenskaplike van die Jaar bekroon en het in 2004 ná 40 jaar diens by die LNR-Graangewasse op Potchefstroom afgetree.

Dr. Jan Dreyer, vorige direkteur van die instituut, sê sy kollega het eers vir ’n jaar aan die Landboukollege Glen gestudeer en is daarna na die Universiteit van die Vrystaat waar hy later sy doktorsgraad verwerf het. Sy proefskrif was oor sy navorsing oor die uitwerking van die operd van grondbone op opbrengs.

Hy het sedert omstreeks 1962 by die LNR-Graangewasse gewerk waar hy later by die grondboonbedryf betrokke geraak het. ’n Handleiding, Grondbone, altyd ’n wenner, het uit sy pen verskyn.

Hy het wye erkenning vir die bevordering van die grondboonbedryf gekry, ook uit die buiteland. In sy loopbaan het hy minstens 300 boeredae en proefpersele besoek, 22 keer oorsee gereis en ongeveer 150 wetenskaplike en gewilde artikels geskryf. Hy het ook klein werktuie vir opkomende boere ontwerp waarmee hulle grondbone kon pluk en dop.

Dreyer sê Swanevelder sal onthou word as iemand wat elke dag van sy loopbaan met groot vreugde met grondbone gewerk het.

Hy laat sy vrou, Annemarie, en drie seuns agter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot