AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00
Skenk 'n artikel

Mening: Damme is lewende monumente

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Vir albei fotos: Die wal van die Bloemhofdam en ’n uitsig oor ’n deel van die dam vanaf die nuwe Bloemhof-Hoopstad-brug. FOTO’S TER ILLUSTRASIE: JOHAN FOUCHÉ
Vir albei fotos: Die wal van die Bloemhofdam en ’n uitsig oor ’n deel van die dam vanaf die nuwe Bloemhof-Hoopstad-brug. FOTO’S TER ILLUSTRASIE: JOHAN FOUCHÉ

Oorvloedige reën, oorstromings en oorval damme is tans op almal se lippe, en ek lees gereeld daaroor in Landbouweekblad. Ek wil graag iets vertel oor die Bloemhofdam, ’n dam waarvan ek die “geboorte” eerstehands aanskou en beleef het.

Toe ek op 1 Januarie 1968 as ’n jong speursersant in die polisie op Bloemhof begin het, was die dambouery in volle gang. Skaars ’n kilometer van die dorp af was die “damdorp” waar die destydse departement van waterwese se dambouers gehuisves is.

Dit was ’n dorp uit eie reg met voorafvervaardigde wonings, ’n winkel, ’n kafee en goed toegeruste sportgeriewe met tennisbane, ’n rugbyveld, ’n swembad en ’n ontspanningsaal. Die polisie het gereeld op die sportveld met die dambouers meegeding.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+0.1%
Rand - Pond
20.93
+0.8%
Rand - Euro
18.72
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,018.82
+0.8%
Palladium
1,669.18
-0.0%
Goud
1,954.48
+0.2%
Silwer
24.46
+2.0%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,668
-0.1%
Alle aandele
79,864
+0.1%
Hulpbronne 10
74,939
-0.3%
Industriële 25
102,543
+0.0%
Finansiële 15
16,553
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
As jy nie probeer nie sal jy nooit weet nie...¹
LOVE my honde en my kinders. My siels vriende is vir my baie belangrik. Ek steur my nie aan drama nie. Haat shopping centres met ń passie. Alryd aan die kook, bak en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot