AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

‘Mense verkies geld, nie grond nie’

Nagenoeg 93% van die eisers het geld eerder as grond verkies in die vorige grondeiseproses, sê dr. Pieter Groenewald.

Die heroopstel van grondeise in die Regering se restitusie-program was ‘n fout en is onwerkbaar, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor landelike ontwikkeling en grondhervorming.

Groenewald het met die begrotingsdebat van die Department van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming gesê met die vorige eiseproses het 93% van die eisers geld verkies bo grond, wat wys hulle stel nie werklik in grond belang nie.

“Dit gaan hier bloot om die verspreiding van die belastingbetaler se geld, en die Regering dink dit is hoe rykdom geskep word. Om van een te vat en vir ‘n ander te gee, skep nie rykdom nie.

“Die departement se begroting is R9,3 miljard per jaar.  Hiervan word R2,6 miljard begroot vir grondrestitusie.

Die Regering verwag nagenoeg 397 000 nuwe eise noudat die proses weer oopgestel is. Dit gaan die belastingbetaler sowat R179 miljard kos.

“Ek wil weet hoe beplan die Regering om ‘n sukses van die proses te maak as net R2,6 miljard per jaar begroot word vir ‘n proses wat R179 miljard gaan kos. Dit beteken dit sal sowat 70 jaar neem om al die eise af te handel. Dit is ‘n leeftyd.

“Die heroopstel van die restitusie-eise was ‘n groot fout.  Dit skep onsekerheid. Is dit nie dalk net ‘n geval dat die konings nou weer die geleentheid gegee word om te kan eis nie?” het dr. Groenewald gevra.

Verskeie bewerings van die “steel” van grond is gemaak en dr. Groenewald het gesê hierdie stellings moet nou einde kry. “As daar gesê word wittes het grond gesteel, kan daar gesê word swartes het grond van die Khoi en San gesteel. Niemand het van iemand grond gesteel nie en hierdie soort bewerings bevorder nie goeie verhoudinge in Suid-Afrika nie en moet nou einde kry,” het Groenewald gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot