AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Menseregte-ondersoek 'nie 'n heksejag'

Die Menseregtekommissie (MRK) gaan in die volgende twee maande landwyd sittings hou om na standpunte oor skendings van menseregte in boerderygemeenskappe te luister. Die sittings vorm deel van 'n nasionale ondersoek wat in Mei verlede jaar begin het.

Agri SA sal deelneem aan die sittings "mits dit onpartydig, gebalanseerd en objektief is en aanvalle op boere ook daarby ingesluit word". Me. Annelize Crosby, regsadviseur van Agri SA, sê die onderskeie provinsiale unies sal hul eie insette op die sittings lewer.

Alle belanghebbendes ontvang vooraf 'n verslag wat saamgestel is oor die klagtes in die onderskeie provinsies en kan dan daarop reageer.

Me. Charlotte McClain, kommissaris van die kommissie, sê die ondersoek is nie gemik op 'n heksejag nie. Volgens haar word klagtes van werkers sowel as boere ontvang. "Dit is 'n poging om tot die kern van menseregteprobleme op plase deur te dring en sluit almal in wat deel is van die boerderygemeenskap."

In die ondersoek word die klem gelê op grond- en verblyfreg, veiligheid en sekuriteit, sowel as ekonomiese en maatskaplike regte.

Sy sê die samewerking wat die kommissie van die georganiseerde landbou, nie-regeringsinstansies en ander belangegroepe ontvang, is goed en niemand is die sittings vyandiggesind nie. 'n Nasionale konferensie sal ná die sittings gehou word om die ondersoekverslag te bespreek en oplossings vir probleme voor te stel.

Die datums vir die sittings in die onderskeie provinsies is soos volg: 3 en 4 Julie, Malmesbury-stadsaal, Wes-Kaap; 15 en 16 Julie, Keimoes-stadsaal, Noord-Kaap; 18 en 19 Julie, Port Elizabeth-stadsaal, Oos-Kaap; 22 en 23 Julie, Thabazimbi/Regorogile-stadsaal, Limpopo; 29 en 30 Julie, Ventersdorp-stadsaal, Noordwes; Augustus,Viljoenskroon-stadsaal, Vrystaat; 5 en 6 Augustus, Coolair-stadsaal, KwaZulu-Natal; 14 en 15 Augustus, Nelspruit/Nelsville-gemeenskapsentrum, Mpumalanga; en 19 en 21 Augustus, Johannesburg-metroraad, Gauteng.

12 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.92
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,660.10
+0.0%
Silwer
18.75
-0.8%
Palladium
2,222.00
+3.3%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot