AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mentz en Sarnap bereik skikking

‘n Skikking is bereik in die saak tussen dr. André Mentz, bekende veekundige en Die SA Raad vir Natuurwetenskaplike Beroepe.

‘n Skikking is bereik in die saak tussen dr. André Mentz, bekende veekundige en Die SA Raad vir Natuurwetenskaplike Beroepe (Sarnap).


Sarnap het Mentz dissiplinêr aangekla het oor sy omstrede boek Beesboerdery en Veekunde – ’n holistiese benadering. Mentz sê ’n geheimhoudingsklousule verhoed hom om te sê wat die skikking behels, maar hy is bly dit is afgehandel en hy sien uit na die toekoms.

Die verhoor oor die “oortreding van die raad se gedragskode” het op 25 Mei begin, maar is afgelas nadat Mentz se regsverteenwoordiger beswaar gemaak het oor die samestelling van die tribunaal en moontlike partydigheid.

'Vernedering

Mentz se prokureur is toe oor ’n skikking genader. Mentz het vroeër gesê die aanklag was ’n groot vernedering. “Ek is deur vakkundige mense geoordeel en veroordeel wat glad nie verstaan waarvan ek praat nie en wat ook nie my boek bestudeer het nie.”

In die boek is hy veral krities oor voerkrale. Hy sê die magtige voerkraal-monopolie het al die destydse infrastruktuur en sakebedrywighede van die plattelandse gemeenskappe gekaap en verskuif.

Sommige veekundiges het heftig gereageer op die boek en gesê van die uitlatings is strydig met wetenskaplike beginsels.

2 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.6%
Rand - Euro
17.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.23
+1.0%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot