AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9028
-64,00
CORN
04 Okt
-
4799,2
-86,80
SOYA
04 Okt
-
9289,8
-75,20
SUNS
04 Okt
-
10190
10,00
WEAT
04 Okt
-
7199
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4917
-67,00
YMAZ
04 Okt
-
4575
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mentz se nuwe boek oor beesboerdery

Die omstrede veekundige, dr. André Mentz, het 'n nuwe boek oor beesboerdery gepubliseer.

Dr. André Mentz het 'n nuwe boek uitgebring met die tema: Beesboerdery - skepping - mens - 'n waardestelsel vir beesboerdery in Suid-Afrika.

Mentz sê hy het die tema só gekies omdat die skepping sentraal staan in beesboerdery aangesien die middele waarmee beesboerdery beoefen word, naamlik die natuurlike veld en die bees, nie mensvervaardig is nie, maar produkte van die skepping in die hande van die mens is om vir sy onderneming aan te wend.

Sy uitgangspunt is dat lewe op aarde deur ekosisteme onderhou word en dat natuurlike veld en herkouers as organismes gesien kan word wat onafskeidbaar aan mekaar gebonde is as deel van die onderhoud en produksie van ‘n mega-ekosisteem.

Die boek beklemtoon die feit dat beesboere in Suider-Afrika die mees bevoorregtes ter wêreld is om volhoubaar en winsgewend te kan boer as hulle beesproduksie reg verstaan en die ekologie reg bestuur.

Gesonde natuurlike beesvleis
“Ons beesboere het tot hul beskikking 'n uniek natuurlike mikro- en makro-omgewing, plus inheemse beeste, wat in geen ander westerse beesproduksieland bestaan nie. Gesonde natuurlike beesvleis sou dwarsdeur die jaar gelewer kon word sonder ‘n enkele koolstof-voetspoor, ”sê Mentz.

Die boek gee ook wye publisiteit aan talle boere in Suid-Afrika en die buurlande wat op 'n holistiese wyse beesproduksie beoefen en daardeur slaag om produksie per hektaar te verdubbel en insetkoste te verlaag.

Mentz spreek sy kommer uit oor al die mites en onkunde omtrent die wese van beesboerdery. Volgens hom bestaan ná al die jare geen amptelike produksienorme nie en beesboere word beïnvloed om al hul aandag aan genetiese prestasies te gee. Daarom dat beesvleisproduksie onnodig deel geword het van 'n  onvolhoubare geïndustrialiseerde proses en kunsmatighede met 'n ontsettende koolstof-voetspoor-nalatenskap.

Nadat sy vorige boek groot opspraak verwek het, het Landbouweekblad met hom gesels. Lees die artikel hier.

Die boek kos R200 en kan van Mentz bestel word. Die e-pos-adres is: andre@nokwi.co.za of bel hom by 082 493 9183.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.76
+0.4%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,706.24
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,263.50
+1.8%
Platinum
908.00
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,069
+2.1%
Alle aandele
65,560
+2.1%
Hulpbronne 10
62,994
+2.2%
Industriële 25
79,277
+2.3%
Finansiële 15
14,037
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot