AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mercedes wys sy eentonner

Mercedes-Benz het sy konsep-eentonner vir die heel eerste keer in Stockholm, Swede, gewys en ‘n mens kan maar sê Afrika se paaie wag vir hom!

Mercedes-Benz Vans sê sy nuwe X-CLASS gaan die beste van twee wêrelde kombineer en daarom word beoog om uiteindelik twee verskillende modelle van die huidige konsepweergawe aan te bied. (Foto hieronder.)

Die konsep-X-CLASS lyk (volgens foto’s) doelgebou vir daardie oor-kontinente-heen-avontuurtogte maar dit bly basies ‘n taai, doeltreffende, sterk èn baie bekwame klassieke bakkie met uitstaande veldryvermoë.

Dit is al lankal nie meer nuus dat hierdie nuweling uit die Mercedes-stal die resultaat is van die samewerkingsooreenkoms met Nissan en Renault nie en die nuweling is waarskynlik geskoei op die Navara-onderstel. (Terloops, Renault is ook besig met die ontwikkeling van ‘n eie eentonner op dieselfde onderstel …)

Kenmerkend Mercedes

Maar, sê Mercedes, die X-CLASS sal kenmerkend Mercedes wees wat ontwerp, rygerief, bestuursdinamika en veiligheid betref. Met hierdie projek beskou Mercedes-Benz homself as die eerste vervaardiger wat werklik omsien na die verbruiker se veranderende behoeftes en vereistes in die marksegment vir luukse eentonbakkies.

Die X-CLASS sal die laaste én inderdaad belangrike leemte in Mercedes-Benz se modelreeks vul. Die nuweling sal waarskynlik eerste laat in 2017 in Europa bekend gestel word. Die bakkies bestem vir markte in Europa, Australië en Suid-Afrika gaan in die Nissan-aanleg in Barcelona in Spanje gebou word. Die Renault-aanleg in Cordoba in Argentinië, gaan die X-CLASS vir Latyns-Amerika vanaf 2018 vervaardig. Na verwagtimg sal dit vroeg in 2018 plaaslike beskikbaar wees.

Die X-CLASS span die kroon op die samewerkingsooreenkoms tussen Daimler AG en die Renault-Nissan-alliansie wat ses jaar gelede tot stand gekom het. Die direkte voordeel is dat dit vir Daimler AG baie vinnige toegang bied tot die vinnig groeiende mark vir eentonners.

merc-bakkies-twee-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot