AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Merino-konferensie net om die draai

Die volhoubaarheid van wolskaapboerdery word op die Merino-wêreldkonferensie op Stellenbosch belig.

Die vraag of wolskape die wêreld kan red, is een van die kwessies wat op die negende Cape Wools Merino-wêreldkonferensie onder die loep sal kom. Dié konferensie word vanaf 29 April tot 1 Mei op Stellenbosch gehou.

Mnr. Francois van der Merwe, die hooforganiseerder van die geleentheid, sê wolskaapboerdery is wêreldwyd onder druk. “Sedert die vorige konferensie in 1990 in die land gehou is, het wolskaapgetalle bykans gehalveer. Die grootste verliese was in Australasië, Suid- en Noord-Amerika en Europa. Net in Australië is daar nou nagenoeg 80 miljoen minder wolskape as 25 jaar gelede.”

Hy sê die oorsake is hoofsaaklik ekonomies, naamlik dat die tradisionele model van hoofsaaklik wol-alleen-boerdery eenvoudig nie meer winsgewend genoeg was nie. Nog een van die moontlike redes vir die groot daling is juis dat dit die ondeurdagte gebruik van natuurlike weiding oor eeue heen was wat tot die agteruitgang van weiding gelei het en op sy beurt produktiwiteit benadeel het,” sê Van der Merwe.

Volgens hom sal verskeie kenners hul siening oor die volhoubaarheid van wolskaapboerdery gee. “In die openingsvoordrag stel mnr. Allan Savory, die internasionaal-bekende ekoloog en voorstander van holistiese boerderypraktyke, die vraag: ‘Kan skape die wêreld red?’

Dubbeldoeleienskappe
“Savory is lank reeds van mening dat gesonde weidingspraktyke goed is vir die wêreld se natuurlike weivelde en in bepaalde toestande selfs tot ’n verbetering daarvan kan lei. Volgens hom het die feit dat Suid-Afrikaanse boere baie vroeër hul aandag op dubbeldoeleienskappe, soos vleis en wol, gevestig het en ’n hoë premie op vrugbaarheid van die moderne Merino geplaas het, meegebring dat plaaslike produksie met net 25% gedaal het. Ook rasse, soos die Dohne-Merino en SA Vleismerino, vaar baie goed.”

Hy sê ondanks steeds stygende produksiekoste sien wolboere met die huidige wolprys en goeie produksie- en reproduksie-eienskappe van hul skape ’n rooskleurige toekoms.

Onder die ander bekendes wat op die konferensie gaan optree, is prof. Mohammad Karaan van die Universiteit Stellenbosch, dr. Sue Milton, bekende Karoo-ekoloog, en dr. Charles Massy, die Australiese Merino-skrywer wat ook onlangs ’n doktorsgraad in holistiese boerderypraktyke verwerf het.

Registrasie vir die Merino-wêreldkonferensie kos R2 200 per persoon. Navrae: Mnr. Francois Heunis, sel 079 772 7858 of besoek die webwerf, www.merino2014.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sommer net ek
Want almal kan doen met n goeie nuwe vriend, Ek hou daarvan om mense te sien lag en gelukkig wees
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot