AFGRI
BEAN
27 Okt
-
7090
75,00
CORN
27 Okt
-
3205
73,00
SOYA
27 Okt
-
7405
92,00
SUNS
27 Okt
-
10590
15,00
WEAT
27 Okt
-
5800
19,00
WMAZ
27 Okt
-
3280
49,00
YMAZ
27 Okt
-
3458
58,00
AMT
Beeste A2/3
22 Okt
-
53,12
-0,01
Beeste AB2/3
22 Okt
-
51,44
0,00
Beeste B2/3
22 Okt
-
49,2
0,00
Beeste C2/3
22 Okt
-
45,11
0,00
Bevrore Hoender
22 Okt
-
29,28
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
22 Okt
-
67,85
0,04
Bokooie
22 Okt
-
44,07
0,10
Groot (meer as 40 kg)
22 Okt
-
40,19
0,13
Hoender (IQF)
22 Okt
-
27,37
-0,01
Medium (30-40kg)
22 Okt
-
54,78
-0,01
Pork Average
22 Okt
-
27,29
-0,01
Poultry Average
22 Okt
-
29,26
0,00
Skaap A2/3
22 Okt
-
82,67
0,00
Skaap AB2/3
22 Okt
-
75,9
0,01
Skaap B2/3
22 Okt
-
70,32
0,01
Skaap C2/3
22 Okt
-
67,22
-0,02
Speenkalf
22 Okt
-
39,87
0,00
Spekvarke
22 Okt
-
27,23
-0,02
Stoorlammers
22 Okt
-
45,23
-0,03
Varkwors
22 Okt
-
22,33
-0,01
Vars Hoender
22 Okt
-
31,13
0,00
Vleisvarke
22 Okt
-
28,17
0,01
Wol (skoon)
22 Okt
-
166,76
-0,02

Merk van vee nie kitsoplossing vir veediefstal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Michelle van der Spuy
Ter illustrasie. Foto: Michelle van der Spuy
Die departement van gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakelinging in Mpumalanga het onlangs in samewerking met die polisie en ander wetstoepassers veediefstal-brandpunte in die provinsie geteiken.

Hoewel pogings deur die regering en die polisie in Mpumalanga om veediefstal hok te slaan deur TLU SA en Mpumalanga Landbou verwelkom word, is die merk van vee volgens hierdie organisasies nie ’n kitsoplossing vir die probleem nie.

Ná ’n week lange veldtog om met die samewerking van die polisie en ander wetstoepassers op veediefstalbrandpunte in Mpumalanga te konsentreer, het mnr. Vusi Shongwe, LUR vir gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, vee-eienaars versoek om te verseker dat hul diere behoorlik gemerk is.

Verlede week is onder meer Tjakastad, Mayflower, Josephson, Balfour, Belfast, Elukwatini, Fernie, Dullstroom, Louw’s Creek en Sundra besoek. Veilings in onder meer Belfast en Dullstroom is ook besoek.

Op een van die plase wat besoek is, is beslag gelê op vee wat vermoedelik gesteel is. Ander verdagtes is in hegtenis geneem vir die besit van vleis wat vermoedelik van gesteelde beeste gekom het.

Shongwe het gesê as eienaars nie hul diere merk nie, is dit moeilik om gesteelde vee aan hul eienaars terug te besorg. Veediewe sit hul eie merk op ongemerkte vee en verkoop dit dan. “Vee-eienaars moet hul deel doen om veediefstal hok te slaan. Dit sal net gebeur as hulle na hul vee kyk en herders aanstel.”

Hy het ook afslaers en slagters versoek om net beeste by hul regte eienaars te koop en onmiddellik die polisie in kennis te stel as hulle vermoed dat beeste gesteel is.

Volgens Shongwe is ’n verdere probleem dat gesteelde vee soms na buurlande geskuif word.

Mnr. Ronnie Schilling, streekbestuurder vir TLU SA Oos en Natal, het gesê veediefstal in Suid-Afrika het kommerwekkende afmetings aangeneem. TLU SA is uiters bekommerd oor die toedrag van sake.

“Dit is algemeen bekend dat die brandmerk van vee ingevolge Wet 6 van 2002 verpligtend is in Suid-Afrika. TLU SA neem kennis van die stappe wat die polisie doen en is uit die aard van die saak baie dankbaar daarvoor. Ons ondersteun die polisie waar ons kan.

“Kommerwekkend is egter die aantal sake wat aangemeld word teenoor die aantal veediewe wat deur die howe skuldig bevind word.”

Volgens hom gaan miljoene rande jaarliks weens veediefstal verlore. “Is dit te veel gevra dat die regering en die polisie ’n groter impak moet maak in die bekamping van veediefstal?”

Feesseisoen op hande

Hy het gesê ’n mens wonder of die straf vir veediefstal enigsins ’n afskrikmiddel vir oortreders is. Die vlaag van veediefstal in Suid-Afrika demoraliseer veeboere omdat hulle nie op hul eie of met die hulp van die polisie impak maak op die veediefstalprobleem nie.

“Ons moet in ag neem dat die feestyd op hande is en dat veediefstal beslis gaan toeneem. Voorkomende optredes is van waarde, maar ’n groter en meer intensiewe veldtog is noodsaaklik.”

Mnr. Robert Davel, uitvoerende hoof van Mpumalanga Landbou, het gesê die organisasie se lede doen alles moontlik om hul vee teen diefstal te beskerm en bestee jaarliks miljoene rande op voorsorgmaatreëls teen veediefstal. “Sommige veeboere gebruik veiligheidswagte 24 uur per dag, sewe dae per week om veediefstal op hul plase te voorkom. Jy kan dink wat dít kos.”

Hy het gesê Mpumalanga Landbou moedig sy lede aan om aktief by plaaswagpatrollies en bedrywighede met die samewerking van die polisie se plaaslike landelike veiligheidskoördineerder betrokke te wees. Die organisasie woon ook die vergaderings van die provinsiale veediefstalvoorkomingsforum, waarvan die rooivleisprodusente-organisasie (RPO) die voorsitter is, by.

“Ten spyte van al hierdie voorsorgmaatreëls wat produsente tref, ly die bedryf steeds jaarliks miljoene rande se verliese weens veediefstal.

“Ongelukkig word alle veediefstal nie aangemeld nie. Een van die hoofredes hiervoor is ontevredenheid met ondersoekbeamptes se diens en slegte resultate ten opsigte van vervolging. Dit sal baie help as die LUR herhaaldelike versoeke deur die provinsiale veediefstalvoorkomingsforum vir meer kapasiteit ten opsigte van personeel en voertuie vir die polisie se provinsiale veediefstaleenheid kan steun.

“Ons doen alles wat ons kan om die provinsiale RPO se pogings te steun om veediefstal te beveg. Solank verbruikers gesteelde vleis koop, sal misdadigers aanhou om vee te steel. Ons versoek die publiek om nie gesteelde vleis, of enige ander gesteelde items, te koop nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.9%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,785.18
-0.4%
Silwer
23.92
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,018.00
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Kom verdwaal in my oë
Ek is eerlik opreg en het n goeie sin vir humor. I am easy to talk to I'm independent. Ek is spontaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot