AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Michael Jordaan lei Wosa

Die sakeman dr. Michael Jordaan is as voorsitter van Wines of South Africa aangestel.

Dr. Michael Jordaan (46), ’n waagkapitalis en voormalige uitvoerende hoof van Eerste Nasionale Bank (ENB), is as voorsitter van Wines of South Africa (Wosa) aangestel.

Hy is as een van die mees visioenêre en progressiewe sakeleiers in Suid-Afrika geloof en is voorheen as die CNBC-Sakeleier van die Jaar vir Afrika aangewys. Hy volg mnr. Johann Krige op.

Jordaan produseer boetiekwyne. Hy en sy vrou, Rose, besit die plaas Bartinney van 40 ha langs die Helshoogtepas buite Stellenbosch. Dié plaas het kampioenstatus van die Biodoversiteit- & Wyn-inisiatief (BWI) ontvang vir sy welslae met die herstel van inheemse plantegroei op sy grond.

Benewens die wynmakery bedryf die egpaar ’n byderwetse en baie gewilde wyn-en-sjampanjekroeg in Stellenbosch.

Voorsitter van Mxit
Jordaan is tans die hoof van ’n private maatskappy wat beleggings in ontwrigtende tegnologie maak, met die doel om nuwe markte van meet af te skep. Hy is ook die voorsitter van Mxit, en bied strategiese leierskap aan dié maatskappy vir selfoonboodskappe.

Hy is ’n nie-uitvoerende direkteur van die JSE Beperk, en het ’n doktoraat in bankwese-oorsig aan die Universiteit van Stellenbosch behaal.

Mnr. Johann Krige van Kanonkop tree ná vyf jaar as voorsitter van Wosa uit. Hy sê Suid-Afrikaanse wynuitvoerders kan slegs baat by blootstelling aan Michael Jordaan. “Hy is bes moontlik die voorste bankier in Suid-Afrika, en kan op enige plek ter wêreld op die mees senior vlak in enige onderneming werk, maar hy verkies om in Suid-Afrika te bly.

“Sy skeppende denke en vermoë om geleenthede raak te sien, sal uiters goed te pas kom in ? tyd waarin Suid-Afrika sy reikwydte wil vergroot en nuwe markte wil ontgin.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.9%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.16
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,188.50
-3.2%
Platinum
915.50
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot