AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Midde-Ooste voer weer SA vleis in

Toegang vir Suid-Afrikaanse rooivleis na Midde-Oosterse markte het 'n verdere hupstoot gekry met die heropening van die Saoedi-Arabiese mark nadat dit weens die bek-en-klou-seer-verbod sedert Maart 2001 gesluit was, sê dr. Gerrit Bruwer van die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic).

Toegang vir Suid-Afrikaanse rooivleis na Midde-Oosterse markte het 'n verdere hupstoot gekry met die heropening van die Saoedi-Arabiese mark nadat dit weens die bek-en-klou-seer-verbod sedert Maart 2001 gesluit was, sê dr. Gerrit Bruwer van die SA Vleisbedryfsmaatskappy (Samic).

Dit is die resultaat van maandelange onderhandelinge op hoë vlak nadat die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) Suid-Afrika weer as van bek-en-klou-seer sonder inenting verklaar het.

Die Midde-Ooste is 'n baie belangrike mark vir Suid-Afrikaanse vleis met 'n potensiaal van meer as R1 miljard per jaar. Uitvoerders moet kennis neem dat aspekte soos dieregesondheid en higiëniese vereistes in dié gebied aansienlik verskerp is.

Sterk mededinging kan egter van Australiê, Nieu-Seeland en Brasilië verwag word. Suid-Afrika kan met gemak op grond van gehalte en prys met eersgenoemde twee lande meeding, maar Brasilië voer vleis teen minstens R7 000/ton goedkoper as Suid-Afrika na dié markte uit. Dit tel egter in Suid-Afrika se guns dat die afstand na dié markte sowat 20 dae korter as in die geval van sommige mededingers is, sê dr. Bruwer.

Hy sê die herwinning van hierdie markaandeel moet sterk gekoppel wees aan 'n omvattende bemarkingsveldtog gegrond op 'n handelsmerk vir Suid-Afrikaanse vleis.

Koeweit het sy mark op 7 Julie vanjaar oopgestel en onderhandelinge met die Verenigde Arabiese Emirate het ver gevorder, aldus dr. Bruwer.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.84
+0.0%
Silwer
20.59
-0.2%
Palladium
2,304.50
+2.1%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,532
+0.6%
Alle aandele
65,979
+0.6%
Hulpbronne 10
63,155
-0.8%
Industriële 25
80,299
+1.3%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot