AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mielie-oes kritiek, weer lyk ongunstig

Die volgende 10 dae is van die uiterste belang vir die mielie-oes, waarsku Graan SA in ’n verklaring.

’n Gemiddelde mielie-oes is nog net moontlik as wydverspreide reën in die volgende 10 dae sou val, meen Graan SA, maar in hierdie stadium is die weervoorspelling nie gunstig nie.

Die heersende hitte en uiterste droë toestande is presies die teenoorgestelde van wat die mielies nou, in die bestuiwingfase, nodig het.

Mnr. Jannie de Villiers, Graan SA se uitvoerende hoof, en sy hoofbestuurslede, wat graanboere van oor die land verteenwoordig, vrees dat ’n ondergemiddelde oes, as dit nie binne die volgende 10 dae reën nie, tragiese omstandighede in graanboerdery-gemeenskappe en die landelike ekonomie tot gevolg sal hê. Voorts sal dit vir ten minste die volgende 12 maande tot hoë voedselpryse lei.

Mieliepryse het reeds die laaste twee weke die hoogte in begin skiet.

“Goeie reën in die volgende 10 dae kan die (afwaartse) rigting waarin die oes beweeg moontlik verander, maar op die oomblik lyk dit nie goed nie,” sê De Villiers in die verklaring.

Hy wys daarop dat Suid-Afrika in die vroeë jare negentig laas ’n algemene droogte gehad het.

Graan SA se hoofbestuur, 35 produsente uit elk van die land se graanproduserende gebiede, het Donderdag in Pretoria vergader. Dié boere het verslag gedoen oor die stand van die huidige oes. In veral die Noordwes-Vrystaat en Noordwes is oesskade reeds sigbaar. In Mpumalanga en die Oos-Vrystaat lyk gewasse nog in die algemeen goed, maar het dringend opvolgreën nodig.

Mielies onder besproeiing is meestal geel, en verteenwoordig amper 20% van die totale oes, maar ook hierdie gewasse trek swaar weens al die beurtkrag wat nou toegepas word.

Nuwe-seisoen-witmieliepryse het reeds die afgelope 10 dae met R357 per ton, ’n volle 17,5%, gestyg. “As ons vanjaar ’n misoes het, kan pryse verder met tot bykans 30% verhoog. Mieliemeel is Suid-Afrika se stapelvoedsel,  veral vir arm mense, en vorm die basis vir verwerkte produkte, soos pluimvee-, vleis- en suiwelprodukte,” sê De Villiers.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,963.48
-0.5%
Silwer
23.19
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,875
+0.6%
Alle aandele
76,462
+0.6%
Hulpbronne 10
66,562
+0.2%
Industriële 25
103,396
+1.0%
Finansiële 15
15,619
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot