AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielie-oes sal voorsien aan vraag

Suid-Afrika se geraamde aanbod van mielies vir die 2002/03-bemarkingseisoen sal amper genoeg wees om aan die kommersiële vraag te voorsien.

Volgens Graan SA se jongste raming vir vraag-en-aanbod sal die kommersiële aanbod 9,963 miljoen ton wees en die vraag 9,097 miljoen ton. Dit laat 'n eindvoorraad op 30 April volgende jaar van 866 000 ton. 'n Pyplyn-voorraad van 908 000 ton vir 45 dae se kommersiële verbruik is nodig.

Volgens die raming sal 1,225 miljoen ton mielies en 110 000 ton meel uitgevoer word. Die geprojekteerde uitvoer van wit mielies is 440 000 ton na Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland, 200 000 ton na Zimbabwe en 30 000 ton na ander Afrika-lande.

Die geprojekteerde uitvoer van geel mielies na die BLNS-lande is 65 000 ton, na Zimbabwe is dit 20 000 ton, voedselhulporganisasies soek 100 000 ton en 200 000 ton behoort na Japan en oorsese bestemmings gestuur te word.

Volgens Sagis is in Mei en Junie vanjaar 143 000 ton wit mielies en 11 000 ton witmielieprodukte uitgevoer. 'n Totaal van 61 000 ton geel mielies en 3 000 ton geelmielieprodukte is uitgevoer.

Graan SA raam dat daar genoeg sonneblomsaad, sojabone en grondbone sal wees. Die vraag na sonneblomsaad is 760 000 ton en die aanbod is 1,013 miljoen ton. Dit laat 'n eindvoorraad van 253 000 ton.

In die geval van sojabone is die geraamde aanbod 286 000 ton en die vraag is 219 000 ton. Die eindvooraad sal 67 000 ton wees.

'n Oorskot van 39 000 ton grondbone word verwag. Die totale aanbod is 206 000 ton en die vraag is 148 000 ton. Daar sal dus 'n eindvoorraad van bykans 59 000 ton wees.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
+0.2%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,700.21
+0.0%
Silwer
20.90
+0.9%
Palladium
2,254.50
+1.4%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot