AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Mielie-oes ver agter

Net ’n bietjie meer 60% van Suid-Afrika se verwagte mielie-oes was teen einde Julie gelewer.

Net ’n bietjie meer 60% van Suid-Afrika se verwagte mielie-oes was teen einde Julie gelewer. 

Dit sluit ’n skrale 59% van die verwagte witmielie-oes en 65%  van die verwagte geelmielie-oes in, toon die SA Graaninligtingsdiens se amptelike statistiek. 

Trae leweringstempo

Saam met vroeë lewerings in die laaste twee maande van die vorige bemarkingsjaar was daar teen einde Julie nog net 6,676 miljoen ton (61,5%) van nasionale Oesskattingskomitee se verwagte 10,854 miljoen ton in die silo’s. 

Dít verteenwoordig ’n heelwat traer leweringstempo as gewoonlik. Mnr. Barrett Schoeman, landbou-ekonoom van Graan SA, skryf die trae leweringstempo toe  aan die nat toestande wat boere  keer om klaar te oes. Intussen neem versnelde  uitvoer groot happe uit die plaaslike  mielie-voorraad.

Teen einde Julie is amper 800 000 ton uitgevoer. Dit verteenwoordig ’n gemiddelde weeklikse tempo van 60 800 ton  teenoor die vorige bemarkingseisoen se gemiddelde van 42 000  ton per week oor die hele jaar. 

Totale uitvoer

Soos sake nou staan, verwag Graan SA dat die totale uitvoer vir die bemarkingsjaar tot einde Mei volgende jaar sowat 2,2 miljoen ton kan wees. As die huidige tempo volgehou word, kan selfs meer as 3 miljoen ton in die bemarkingsjaar uitgevoer word. 

Safex-mieliepryse het die afgelope maand stewig gestyg, met  groter verhogings as die toonaangewende Chicago-beurs se mielieprys, toon Schoeman se  daaglikse markverslag. 

11 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot