AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielie-oesskatting 5% laer

In die nuutste oesskatting is die verwagting van land se mielie-oes met 4,88% verlaag weens droogte.

Gemengde terugvoer oor die stand van mielie-aanplantings is tydens die onlangse oesskatting ontvang. In sekere dele van die Vrystaat en Noordwes, wat deur droogte geteister word, is positiewe toestande aangemeld, terwyl nadelige toestande in ander gebiede gekommunikeer is.

Die grootte van die land se mielie-oes is volgens die tweede skatting vir die seisoen van 12,35 miljoen ton tot 11,75 miljoen ton aangepas. Dit verteenwoordig ’n verlaging van 4,88%. Die skatting vir die oppervlakte onder mielies is onveranderd gelaat op 2,78 miljoen hektaar.

Die produksiestakking vir witmielies is met 6,56% verlaag, van 6,75 miljoen ton tot 6,31 miljoen ton. Die verwagting vir die geelmielie-oes is ook verlaag, met 2,85% van 5,605 miljoen ton tot 5,445 miljoen ton.

Ander gewasse
Die produksieskatting vir sonneblomsaad het aansienlik verlaag, met 11,17% van 624 210 ton tot 554 500 ton. Die produksieskatting vir sojabone is ook laer. Dié oes sal na verwagting 851 000 ton wees, wat 6,93% laer is as die vorige skatting van 914 350 ton.

Die verwagte grondbone-oes is ook minder as wat voorheen geskat is. Die aanvanklike skatting het op 64 600 ton gestaan, maar dit is tot 57 900 ton verlaag. Die sorghum-oes gaan na verwagting ook kleiner wees, met dié oesskatting wat van 181 544 ton tot 168 114 ton verlaag is.

In die geval van droëbone is die oesskatting met 1,08% verhoog, van 55 500 ton tot 56 100 ton.

Samewerking gevra met opname
Intussen vra die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye luidens ’n verklaring boere se hulp en samewerking met ’n opname om die land se oes te bepaal.

Die Nasionale Oesskattings-konsortium, wat deur die Oesskattingskomitee aangestel is, sal 484 boere in Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat tussen 28 Maart en 17 Mei 2013 besoek.

Die projek is van stapel gestuur in ’n poging om meer akkurate, objektiewe en betroubare inligting oor graan-oes vooruitskouings beskikbaar te hê. Die departement sê elke veldwerker betrokke by die projek sal maklik identifiseerbaar wees. Die persoon sal ’n groen keps en kakiehemp met die letters “ARC” op dra. Elke werker sal ook ’n identifikasiekaart, met sy of haar identiteitsnommer op, in hulle besit hê. Alle inligting wat die werkers insamel, sal as streng vertroulik gehanteer word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot