AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielie-oesskatting: Hoeveel nóg meer?

Die jongste skatting vir mielies is 18% meer as die eerste skatting in Februarie: Gaan dié syfer nóg meer word, vra mnr. Johann Strauss, ? navorser.

Die sewende produksieskatting vir somergewasse is pas deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak. Die oppervlakte onder mielies geplant het dieselfde gebly, maar die tonnemaat vir mielies byna 3% meer as die skatting van Julie 2017.

Hoewel 3% nie soos baie mielies klink nie, is dit steeds 440 175 ton, baie meer as die totale opbergingsvermo? van enige van die heel grootste silokomplekse in Suid-Afrika. Dis duidelik dat vanjaar se oes alle verwagtinge oortref. Die jongste skatting is 18% meer as die eerste skatting in Februarie vanjaar.

Die sonneblom-oes is met 6% verhoog (1,37 ton per hektaar), sojabone het met 2% verminder, terwyl grondbone en sorghum onveranderd gebly het.

Meeste mielies uit Vrystaat

Wit mielies is 1,5% meer as die Julie-skatting, terwyl geel mielies se skatting met 4,4% verhoog is. Die totale opbrengs vir wit mielies word nou op 9,65 miljoen ton geskat, wat bykans drie keer meer as die vorige seisoen se witmielie-oes is. Meer as die helfte van vanjaar se wit mielies (5 miljoen ton) kom uit die Vrystaat.  ‘n Geelmielie-oes van 6,76 miljoen ton word verwag. Die totale kommersi?le oes staan nou op 16,4 miljoen ton.

Die NOK het ook vir die eerste keer ‘n skatting vir die nie-kommersi?le mieliesektor gemaak. Dit beloop 731 000 ton. Suid-Afrika se totale mielieproduksie vir die 2016/16 seisoen is dus meer as 17 miljoen ton. Voorwaar ‘n rekord!

Die oppervlakte van 2,6 miljoen hektaar onder mielies is nie die groot “sondaar” van die reuse-oes nie. Inteendeel, mielieboere in Suid-Afrika ís besig om aanplantings minder te maak as dit met 2014/’15 (2,7 miljoen hektaar), 2013/’14 (2,7 miljoen hektaar), 2012/’13 (2,8 miljoen hektaar) en 2011/’12 (2,7 miljoen hektaar) se aanplantings vergelyk word.

Vergelyk dit

Hoe lyk die oeste vir die ooreenstemmende tye hierbo genoem? In 2014/’15 was die totale oes ondergemiddeld met 9,9 miljoen ton, in 2013/’14 ‘n groot 14,2 miljoen ton en daarna gemiddelde oeste van 11,8 en 12 miljoen ton.

Wat moet mielieboere doen? As daar vanjaar ‘n gemiddelde oes was, was daar nie te veel mielies nie.  Dan was die gekerm oor afskaling seker ‘n beroep om hektare nie verder te verminder nie. Dit is op die ou end gunstige produksietoestande wat die hoofoorsaak van mielie surplusse is, nie hektare geplant nie.

Daar is nog ‘n laaste skatting volgende maand en ‘n finale aanplanting- en produksiesyfer in Februarie 2018 vir hierdie oes oor. Sal hierdie syfers ook elke keer meer word?

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot