AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Mielie-oorskot: GSA-aansoek faal

Graan SA se aansoek om kwytskelding rakende onderhandelinge vir die inkoop in die mieliesurplus, is verwerp.

Graan SA se aansoek om kwytskelding rakende die verhandeling van die surplus mielies in die land, is afgekeur, aldus die Mededingingskommissie.

Dr. Kobus Laubscher, uitvoerende hoof van Graan SA, sê nadat die ondersoek vir ‘n uitvoerpoel vroeër afgekeur is, is aansoek gedoen vir kwytskelding rakende onderhandelinge met die mark vir die moontlike inkoop in die oes.

“Ons is teleurgesteld dat die kwyskelding nie toegestaan is nie en omdat die proses só lank geduur het,” aldus Laubscher.

Volgens Laubscher sou hulle met dié kwytskelding die mark nader om op ‘n vrywillige basis in die surplus in te koop en om vir hoër pryse vir produsente te onderhandel. “Dit sou egter tot hoër pryse vir verbruikers lei. Ons argument was wel dat die lae pryse aan produsente nie vinnig aan verbuikers deurgegee word nie, dus sou die verhoging verbuikers nie so regstreeks geraak het nie.”

Die redes:

Die kommissie sê die aansoek is verwerp, want:

Dit sou plaaslike pryse van mieliemeel en insetkoste, soos voer, kunsmatig hoog hou.

Dit sou nie ‘n werkbare meganisme vir die bevordering van uitvoer wees nie.

Dit stem nie ooreen met die vereistes van die Mededingingswet vir ‘n sektor wat deur die Minister van Ekonomiese Ontwikkeling uitgewys is nie.

Die kommissie meen dat ander meer mededingende opsies vir ‘n mieliesurplus nie na behore verken is nie. Dié opsies sluit in die vervanging van gewasse, die produksie van bio-brandstof, produkte vir waardetoevoeging, die gebruik van die futures-mark, opberging vir toekomstige gebruik en mark-toetrede deur uitvoer-handelaars.

Kwessies na hoër vlak geneem

Volgens Laubsher is GSA wel bly oor die feit dat die onderhandelinge en debatte rondom die aansoeke die kwessies van produsente in die graanbedryf na ‘n hoër vlak geneem het.

“Die Nasionale Landboubemarkingsraad het in die proses ook ‘n Artikel 7-komitee saamgeroep. In daardie gesprekke is daar nie net gekyk na die aansoek nie, maar ook na die aanbod van veral mielies in die land. Ons weet dat die land in die toekoms al hoe meer surplusse gaan hê, en die stimulering van vraag het baie tydens dié besprekings na vore gekom – wat toekomstige voordele gaan inhou,” verduidelik Laubscher.

“Ons kernfokus vir 2011, ná die proses in 2010, is om vlugvoetigheid binne die Regering en die beleidsomgewing te probeer stimuleer en te bevorder.”

11 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot