AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Mielie-uitvoer skiet op

Mielie-uitvoer het verlede week met sowat 30 000 ton opgeskiet vanweë verkope aan Brasilië en Suid-Korea.

Mielie-uitvoer het verlede week met sowat 30 000 ton opgeskiet vanweë verkope aan Brasilië en Suid-Korea. Luidens ’n berig op Fin24.com sê die Suid-Afrikaanse Graan-inligtingsdiens (Sagis) die land het verlede week 40 141 ton se wit mielies uitgevoer, vergeleke met 9 255 ton in die vorige week.


Brasilië het die grootste deel van die uitvoer, 28 800 ton, gekoop.


Die uitvoer  van geel mielies, wat meestal vir voer gebruik word, het verlede week 72 604 ton beloop, vergeleke met 2 468 ton in die vorige week. Suid-Korea is die grootste koper van Suid-Afrikaanse geel mielies in die huidige bemarkingstyd, met 70 396 ton wat al daarheen uitgevoer is.


Die markte


Markpryse vir mielies het Dinsdag (5 April), laer gesluit vanweë die rand wat sterk gestaan het teen die dollar. Die rand het naby sy sterk vlakke van Januarie vanjaar beweeg.


Die mees aktiewe kontrak vir wit mielies in Julie het 1,32% laer op R1 650 per ton gesluit. Geel mielies vir lewering in dieselfde maand het 1,16% laer op R1 700 per ton gesluit.


Ná die oorskot van 4 miljoen ton mielies verlede jaar in Suid-Afrika aangeteken is, het me. Tina Joemat-Pettersson, die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, gesê die oorskot sal na opkomende ekonomieë uitgevoer word.


Bron: Fin24.com


6 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.7%
Rand - Euro
18.87
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
973.45
-5.0%
Palladium
1,623.16
-2.8%
Goud
1,863.93
-2.6%
Silwer
22.39
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot