AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9479
0,00
CORN
27 Jan
-
4568
0,00
SOYA
27 Jan
-
9642
0,00
SUNS
27 Jan
-
12400
0,00
WEAT
27 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
27 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
27 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Mielieboere veral kwesbaar, sê bankman

Die dae wat boere kon wegkom deur groot bedrae geld in aanplantings te belê en dan te hoop dat die weer sou saamspeel, is verby.

Boere gaan al hoe meer berekend en wetenskaplik moet boer as hulle in ’n veranderende klimaat wil oorleef, sê mnr. Zahnn Meyer, hoof van landboukommoditeite by Nedbank Capital, in ’n verklaring.

Hy sê die dae wat boere kon wegkom deur groot bedrae geld in aanplantings te belê en dan te hoop dat die weer sou saamspeel, is verby. Meyer verwys spesifiek na die mieliebedryf, waar klimaatsverandering volgens hom die beduidendste impak toon.

“Boere met ’n belê-en-hoop-benadering is so te sê op ’n kort pad na bankrot skap.”

Hy meen boere gaan op tegnologie,  wetenskaplike landboupraktyke en streng prysverskansings moet staatmaak om hul bedrywe teen die risiko’s van klimaatsverandering te beskerm.

As voorbeeld wys Meyer na die noodsaaklikheid om in tegnologie te belê wat help met grondontledings en die monitering van vog- en suurvlakke. So kan verkwisting deur aanplantings in sub-optimale grond bestry word.

“Natuurlik is dié tegnologie duur, maar banke wat vooruit dink, raak al hoe meer geneë om dit te finansier. Dít as boere wys dat hulle hul doeltreffendheid en opbrengs met verloop van tyd kan laat groei deur volhoubare beplanning.”

Vir hom begin volhoubare beplanning by finansiële bestuur.

Hy moedig boere aan om die beginsel van derdes toe te pas in die verkoop van hul oeste. Daarmee saam sê hy oesversekering is nie onderhandelbaar nie.

“Hoewel dit onrealisties is om te verwag dat elke boer duur versekering uitneem, is dit ’n gevaarlike benadering om geen versekering uit te neem nie onder die voorwendsel dat haelversekering te duur is, veral in die lig van die vinnig veranderende en onvoorspelbare weerpatrone wat nou oor die hele land heers weens klimaatsverandering.”

Hy moedig boere aan om eerder sekere funksies uit te kontrakteer aan spesialiste as om alles self te probeer doen. Hy sê boere moet eerder daarna streef om deurentyd die beste oeste met die grootste moontlike opbrengs op die volhoubaarste manier te lewer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
-2.9%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
🌻
Ek is n goed hartige mens. is lief vir die see, lekker kos , goeie geselskap. Ek is net opsoek na vriendskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot