AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielieprys dalk gou by R3000/ton

Die mielieprys kan binne ’n jaar tot R3 000 per ton styg, meen mnr. Willem Engelbrecht, hoofbestuurder van Pioneer Hi-Bred in Suid-Afrika.

Die mielieprys kan binne ’n jaar tot R3 000 per ton styg.

Verskeie faktore sal só ’n hoë prys vir Suid-Afrikaanse saaiboere moontlik maak, sê mnr. Willem Engelbrecht, hoofbestuurder van Pioneer Hi-Bred in Suid-Afrika.

Hy het op ’n besoek deur agente en boere aan Pioneer se saadverwerkingsaanleg in Rosslyn, Pretoria, gesê hy baseer sy voorspelling deels op die Oesskattingskomitee se té hoë skatting van die huidige mielie-oes. Ondanks ’n verlaging van die komitee se raming sê hy die oes gaan 11,3 miljoen ton beloop. Die komitee het sy vorige skatting met slegs 3,4% verlaag.


Engelbrecht sê oeste is swak weens die droogte wat boere oor ’n wye front geteister het. Hy voorspel die oes gaan 9,5 miljoen tot 10 miljoen ton wees, wat sal meehelp dat die mielieprys teen Maart volgende jaar R3 000 per ton kan wees.

Skatting van mielie-oes

Talle kenners is, soos Engelbrecht, skepties oor die komitee se jongste raming van die mielie-oes. Die aanvanklike beraming was 11,7 miljoen ton, wat impliseer dat die droogte se ongunstige uitwerking maar min gaan wees.

Engelbrecht sê talle boere gaan net sowat 2 ton mielies per hektaar oes – sommige boere selfs minder. Heelwat boere het hierdie somer ook minder mielies en meer sojabone geplant, wat die Oesskattingskomitee se beraming “nog meer onlogies maak”.

Die mielieprentjie kan selfs verder verander as Amerikaanse boere, wat vanjaar die meeste hektare in 75 jaar wil plant, ook ’n droogte kry. Dán kan die prys meer as R3 000/ton bedra. Boonop is die mielie-oeste in Brasilië en Argentinië vanjaar swakker as verwag.

Engelbrecht sê toe hy twee jaar gelede ’n mielieprys van R2 000/ ton voorspel het, het mense hom nie geglo nie. Die prys het egter kort voor lank deur die kerf van R2 000/ton geskiet en by R2 800/ ton gaan draai.

19 April2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot