AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mielieprys gaan hoog bly – Engelbrecht

Die prys van wit mielies kan weer die magiese grens van R5 000 per ton toets, sê mnr. Willem Engelbrecht, bekend vir sy akkurate voorspellings.

Die prys van wit mielies kan vir nog ’n jaar hoog bly en rondom R4 500 tot R5 000 per ton beweeg, maar as dit hierdie winter blyk dat die oes nóg swakker as gaan wees as wat verwag word, kan dit verder styg, sê mnr. Willem Engelbrecht, bestuurder van agronomiese gewasse van Klein Karoo Saad, wat al bekendheid met sy akkurate voorspellings verwerf het.

Hy het op ’n boeredag op Bapsfontein gesê hy verwag ’n groter tekort aan wit en geel mielies as wat die Oesskattingskomitee bereken. Gevolglik kan die prys van wit mielies weer die magiese grens van R5 000 per ton toets en geel mielies behoort rondom R3 500 per ton te verhandel.

Die groot keerpunt kan egter volgende somer wees. Indien dit ’n goeie reënjaar is en boere plant baie meer mielies, kan dit die mark vanaf invoerpariteit na uitvoerpariteit laat omswaai, wat die prys baie sal laat daal. Engelbrecht het juis gesê die pryse wat plaaslike boere kry, is nie in ooreenstemming met die res van die wêreld nie, danksy in voerpariteit wat die prys bevoordeel. In Amerika is die prys tans ongeveer R2 700 per ton vir wit mielies.

Indien ’n oorskot ontstaan weens oorproduksie, sal die situasie vinnig verander. Baie boere het juis aangedui hulle gaan nie koring plant nie, maar die grond vir mielies laat lê. “Boere moet versigtig wees en nie oorproduseer nie,” het hy hulle aangeraai.

Engelbrecht is al bekend vir sy voorspellings. Toe hy in 2010 ’n witmielieprys van R2 000 per ton voorspel het, het baie mense gelag. Die prys het toe tot R3 000 gestyg. In 2014 het hy R3 000 voorspel en dit het toe tot R3 700 gestyg. Verlede jaar was sy voorspelling van R4 000 ook akkuraat en die prys het vanjaar al verby R5 100 per ton gestyg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
19.25
+0.4%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,629.96
+0.5%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,099.00
+2.7%
Platinum
852.50
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot