AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielieprys gee bokspring in Chicago

Die groot nuus is die sprong wat die Chicago-prys van mielies dié week gemaak het

Internasionaal:

Die groot nuus is die sprong wat die Chicago-prys van mielies die afgelope week gemaak het. Geel mielies se Julie-prys het met meer as 25 Amerikaanse sent per skepel gestyg. Nuwe oes-mielies (lewering in Desember) het in ‘n stadium teen meer as $4 skepel verhandel. Dit is ‘n styging van 7% vir die week. Hoewel 25 sent dalk nie na baie klink nie, is dit ‘n positiewe beweging van R150 op die pariteitsindeks.

Een van die groot redes vir die styging is die huidige droogte in Brasilië, terwyl dit voorkom asof reenval in Argentinië ook besig is om te verswak. Winsneming hierna het die nuwe oes se prys weer tot ‘n onder $4 vlakke laat terugsak.

Die beweging kan duidelik in die grafiek hieronder gesien word.

Ongeveer 13% van beplande mielie-aanplantings is volgens die Amerikaanse departement van landbou (USDA) jongste verslag reeds voltooi. Dit is in lyn met die vyf jaar gemiddelde syfer.

Rand/dollar:

Die rand is ook in die nuus, hoewel dit op die korttermyn nie gunstig vir pryse is nie. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het die afgelope week konstant versterk en is nou op dieselfde vlak as verlede jaar toe Finansminister Nene vervang is.

Die VPI van 6,3% wat hierdie week vrygestel is, het ontleders verras. Die verwagting was in die omgewing van 6,8%. Die vraag is nou of die laer as verwagte inflasiekoers druk om rentekoerse verder te verhoog, sal verminder. ‘n Kleiner kans vir rentekoersverhogings kan opwaartse druk op die Rand sit.

Plaaslike pryse:

Safex-mieliepryse vir Julie 2016 beweeg rondom die vlak van R4 500, sonder ‘n definitiewe rigting. Hoewel pryse nie altyd direk op veranderings in pariteitsvlakke reageer nie, volg dit hierdie veranderings oor tyd.

Volgende week se oesskatting behoort nie groot verrassings op te lewer nie, maar moenie vergeet dat ‘n skielike koue vinnige, drastiese bewegings tot gevolg kan hê nie.

* Johann Srauss is 'n ontleder by BVG Commodities

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.67
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.00
-0.8%
Silwer
20.17
-2.4%
Palladium
2,195.00
-3.0%
Platinum
918.00
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot