AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielieprys 'kan R3000/ton haal'

'n Bekende “prysprofeet” meen die mielieprys gaan binnekort R3000/ton behaal, onder meer weens droogte.

Die mielieprys gaan eersdaags deur die kerf van R3 000 per ton breek, voorspel mnr. Willem Engelbrecht, bestuurder van agronomiese gewasse by Klein Karoo Saadbemarking.

Hy het op 'n boeredag op hul proefplaas by Bapsfontein gesê hy grond sy raming op die droogte wat veroorsaak dat boere op baie plekke in die somersaaigebied minder mielies oes as waarop die Oesskattingskomitee se raming dui.

Landbouweekblad verneem talle boere gaan nie eens hul saadkoste herwin nie. Baie boere maak nou eerder kuilvoer van hul mielies omdat die veldweiding ook baie skraps is.

Engelbrecht het hom al as 'n soort “prysprofeet” gevestig. Hy het in 2010 ’n mielieprys van R2 000 voorspel. Baie mense was skepties, maar die prys het kort daarna R2 800 per ton behaal. 'n Jaar gelede het hy gesê die prys is op pad R3 000 per ton toe.

Hy het hierdie raming nou herhaal en gesê dit is baie droog, veral in Noordwes, waar boere dalk 300 000 ton minder mielies gaan oes as wat die Oesskattingskomitee aandui. Kleiner oeste word ook in onder meer die Vrystaat en Mpumalanga verwag.

Lees meer oor die mielieprys en oesverwagtinge in Landbouweekblad van 29 Maart.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-0.2%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.42
-0.5%
Silwer
20.78
-1.4%
Palladium
2,300.00
-1.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,839
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot