AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Mielieprys kan styg

Die mielieprys kan in die komende paar weke dalk nog kan styg, te midde van 'n verwagte moeilike oestyd.

Op die vooraand van wat vir talle mielieboere ’n moeilike oestyd blyk te wees, is een troos dat die kans goed lyk dat die mielieprys in die komende paar weke dalk nog kan styg.

Flukse uitvoer en kleiner oeste weens die weer, plaaslik én oorsee, kan daartoe bydra.

Die prys van Safex se mieliekontrakte het almal sedert middel verlede jaar met meer as R700 per ton gestyg. ’n Groot vraag by markspelers is hoe lank dié neiging gaan voortduur.

Intussen het die nuwe bemarkingsjaar wat op 1 Mei begin het, met ’n veel flinker uitvoertempo as verlede seisoen begin.

In die eerste maand het Suid-Afrika gemiddeld 66 905 ton per week uitgevoer, vergeleke met die vorige bemarkingsjaar se gemiddeld van 39 700 ton per week. Dit het 2,065 miljoen ton vir die volle jaar beteken. Party kenners meen daar is ’n kans dat mielies binne die volgende jaar tot 18 maande weer ingevoer kan word.

Reuse-hupstoot?

As dít gebeur, kan dit die mieliepryse op Safex ’n reuse-hupstoot gee. Die heersende verskil tussen uitvoerpariteit (Safex-pryse tans) en die hoër invoerpariteit (waarheen die prys behoort te beweeg sodra ingevoer moet word) is sowat R1 000 per ton.

Prof. Johan Willemse, hoof van die departement landbouekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, en mnr. Dirk Strydom (ook van dié departement) meen daar is ’n hele paar tekens dat dié mielieboere wat nog nie hul hele oes gekontrakteer het nie, vir eers kan terugsit en kyk of die prys nie wel styg nie.

Hulle skat tot 50% van die boere het nog nie hul oeste wat nou op die land is, vooruit verkoop nie, deels omdat hulle bekommerd is oor moontlike probleme in oestyd.

Willemse meen daar gaan hierdie oestyd noodwendig oesverliese wees omdat talle boere weens die nat toestande gaan sukkel om in die lande te kom en om dieselfde rede graadverliese kan ly. Dit kan maklik ’n kleiner as verwagte nasionale oes meebring.

6 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot