AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4850
10,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mielieprys steeds onder gelykspeel

Rekordoeste hou mieliepryse steeds leweloos en onder plaaslike boere se gelykbreekpunt vir produksiekoste.

Die nasionale mielie-oes is onveranderd gelaat op 14,3 miljoen ton, die naasgrootste nog. Die gemiddelde opbrengs van 5,32 ton per ha is die land se hoogste nog, sê die Nasionale Oesskattingkomitee het in sy finale raming vir somergewasse

Intussen dreig dalende mieliepryse op die toonaangewende Chicago-beurs om ook na die JSE oor te spoel, sê mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom van Graan SA.

Dié land se mielie-oes, die wêreld se grootste, oortref alle verwagtinge, en hul mieliepryse het teen middel verlede week tot ’n  vyf-jaar-laagtepunt geval. Dít kom te midde van besonder gunstige produksietoestande, en ’n  skamele twee jaar nadat die strafste droogte in dekades mieliepryse daar tot ’n rekord-hoogtepunt gevoer het.

Plaaslike mieliepryse het die laaste ses maande skerp geval namate die plaaslike oes aanvanklike verwagtinge telkens oortref het. Die Oesskattingkomitee se finale beraming van 14,3 miljoen ton is byna 2 miljoen ton meer as die seisoen se heel eerste vooruitskatting van 12,4 miljoen ton in Februarie.

Intussen het Graan SA ook in sy jongste raming van plaaslike voorrade die verwagte uitvoersyfer vir die heersende bemarkingsjaar ietwat verlaag, tot 1,84 miljoen ton. Die jaar se verwagte nasionale oorskot staan nou op 916 000 ton, wat pryse steeds naby aan die laer uitvoerpariteit-vlak en onder gelykbreek met produksiekoste hou, sê Lemmer.

Dr. Dirk Strydom, landbou-ekonoom van die Vrystaatse Universiteit, voorspel dat mieliepryse nie binne die volgende jaar tot 18 maande gaan herstel nie.

Hy het op ’n onlangse boeredag van Agri Hertzogville gesê dit is onwaarskynlik dat dié pryse teen Desember vanjaar met meer as R250 gaan styg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-1.0%
Rand - Pond
19.41
-0.4%
Rand - Euro
17.37
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,621.71
-0.5%
Silwer
18.04
-1.9%
Palladium
2,060.50
-0.8%
Platinum
842.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,597
-1.8%
Alle aandele
63,001
-1.6%
Hulpbronne 10
55,632
-2.4%
Industriële 25
78,050
-1.5%
Finansiële 15
14,051
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
êrens is jy..: Antjie Krog
Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam my spesiale mens. Ek is lief vir diere. Ek dink soms meer as vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot