AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9830,2
56,20
CORN
30 Mrt
-
4512,2
-17,80
SOYA
30 Mrt
-
8205
-38,00
SUNS
30 Mrt
-
9027,2
-33,80
WEAT
30 Mrt
-
6681
2,00
WMAZ
30 Mrt
-
3850
-1,00
YMAZ
30 Mrt
-
4060
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mieliepryse: 2 Mei tot 8 Mei 2017

Die groot nuus op die markte was die verkiesing van die nuwe Franse president.

Wisselkoers:

Die wisselkoers het die afgelope week met 17 sent verswak. Die groot nuus in terme van die rand is dat die meer gematigde, relatief pro-Europese Unie, mnr. Emmanuel Macron die nuwe president van Frankryk is. Dit veroorsaak dat die Amerikaanse dollar verswak teenoor ander geldeenhede, soos die rand. Die verdere verswakking van die rand is hierdeur gestuit, hoewel dit net tydelik van aard mag wees.

Ontleders is verdeeld oor die rigting van die rand/dollar-wisselkoers vir die komende tyd. Die gewilde siening by ‘n swakker rand as gevolg van die plaaslike politieke onstabiliteit, maar fundamentele en ander faktore kan die Rand laat versterk, byvoorbeeld ‘n ongewilde uitspraak deur pres. Trump.

Verhandeling vir die volgende week behoort sywaarts tot gunstig vir ‘n sterker rand te wees.

Amerikaanse mielieprys:

Die VSA-mielieprys vir Julie 2017, soos wat dit op die CME beurs verhandel het, het met 8 Amerikaanse sent per skepel gedaal. Die tempo waarteen mielies in die VSA aangeplant word, word weekliks met dieselfde tyd die vorige jaar, asook ‘n vyf jaar gemiddeld, vergelyk.  Volgens hierdie maatstaf is daar nie probleme met aanplantings nie, gevolglik het die internasionale (VSA) mielieprys effens gedaal. Prysbewegings vir die volgende weke sal byna uitsluitlik deur die aanplantings tempo bepaal word.

Verhandeling vir die komende week behoort sywaarts te wees.

Wit en geel mielies:

Julie 2017 JSE se wit mielies het vir die week onder bespreking met R40 per ton gedaal, geel mielies vir dieselfde maand het met R25 per ton gedaal. Mieliepryse het die afgelope week nie saam met die wisselkoers beweeg nie, in teenstelling met die voorafgaande weke.

Ontleders is van mening dat pryse tot dusver nie genoeg geleenthede gebied het om substansiële uitvoere te verseker nie. Uitvoerskattings vir die jaar is rondom 2 miljoen ton. Prysvlakke sal heelwat moet daal (relatief tot uitvoerpariteitsvlakke) voordat genoeg mielies vir uitvoer gekontrakteer kan word.

Wit- en geelmieliepryse se verhandeling vir die komende week behoort sywaarts tot effens afwaarts te wees.

'n Grafiek van Julie 2017 mielies se beweging vir die afgelope week kan hieronder gesien word.

* Geskryf deur Johann Strauss, navorser by BVG Commodities

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.1%
Rand - Pond
22.34
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
971.41
+1.2%
Palladium
1,458.37
+0.7%
Goud
1,969.26
+0.3%
Silwer
23.64
+1.3%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,360
+0.7%
Alle aandele
76,984
+0.7%
Hulpbronne 10
67,761
+1.7%
Industriële 25
103,784
+0.5%
Finansiële 15
15,622
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot