AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mieliepryse: 9 Mei tot 15 Mei 2017

Die tydsberekening van Brian Molefe se terugkeer na Eskom is sleg, aangesien Moodys se kredietgradering van Suid-Afrika in die kollig is.

Wisselkoers:

Die wisselkoers het die afgelope week met 44 sent teenoor die dollar versterk. Hierdie versterking vind plaas nieteenstaande die nuus dat die vorige baas van Eskom, mnr. Brian Molefe weer in sy ou pos aangestel is. Gissings oor die uitwerking van dié skuif wissel van ‘n verdere poging vir kernkrag-kragopwekking tot nuwe voordele vir die Gupta-familie.

Die tydsberekening van die aanstelling is weer sleg, aangesien Moodys, 'n graderingsagentskap, sy kredietgradering ten opsigte van Suid-Afrika bekend maak. Die wisselkoers se versterking, ten spyte van ongunstige politieke nuus, beklemtoon die siening dat buitelandse beleggers op hierdie stadium die fundamentele waarde van die Rand bo politieke dramas plaas.

Verhandeling vir die volgende week: Hou R13,20 tot R13,10 vlakke dop.  Indien die R/$-wisselkoers onder hierdie vlakke verhandel, kan ‘n verdere versterking op pad wees.

VSA mielieprys:

Die Amerikaanse mielieprys vir Julie 2017 soos wat dit op die CME beurs verhandel het met 4 Amerikaanse sent per skepel gedaal. Die maandelikse wêreld vraag en aanbod (WASDE) verslag is verlede Woensdag deur die Amerikaanse Departement van Landbou (USDA) bekend gemaak.  Volgens hierdie verslag word ‘n redelike afname  in die internasionale eindvoorraad van mielies verwag. Hierdie nuus het pryse aanvanklik laat styg, maar is gou geneutraliseer deur voorspellings vir goeie weer vir die planttyd. Verhandeling vir die komende week behoort afwaarts te wees.

Wit en geel mielies:

Julie 2017 JSE wit mielies het vir die week onder bespreking met R114 per ton gedaal, geel mielies vir dieselfde maand het met R98 per ton gedaal. Produsente in Mpumalanga het begin stroop, met berigte van goeie opbrengste. Daar is nie veel ander fundamentele nuus nie, behalwe vir die versterking van die wisselkoers. Mieliepryse het die afgelope week nie saam met die wisselkoers afwaarts beweeg. Wit- en geelmielie pryse se verhandeling vir die komende week behoort sywaarts tot effens afwaarts te wees.

‘n Grafiek van Julie 2017 mielies se beweging vir die afgelope week kan hieronder gesien word.

* Geskryf deur Johann Strauss, navorser by BVG Commodities

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot