AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mielieprysneigings vir die week

Die prys van wit mielies vir lewering in Julie 2016 het bykans elke dag gedaal.

Internasionaal

Amerikaanse mieliepryse het vir die week wat verby is met ongeveer 4 Amerikaanse sent per skepel gestyg. Teen die huidige wisselkoers is dit ongeveer R25 per ton. Die Julie 2016 VSA-mielieprys verhandel tans teen $3.65 per skepel.

Dit was oor die algemeen ’n stil week in die VSA. Mielie-aanplantings vir die nuwe seisoen het begin, maar die piek-aanplantingstyd lê nog voor. Weerstoestande se aandeel in prysvorming sal in die komende weke al hoe groter word. Reënvalvoorspellings vir die Middeweste, waar baie mielies geplant word lyk gunstig vir die mediumtermyn.

Uitvoerinspeksies vir die week het markverwagtinge oorskry, maar is steeds heelwat agter jaar tot datum projeksies.

Markdeelnemers het in die laaste week grootliks hul posisies reggekry in afwagting van die maandelikse wêreldverslag oor die vraag na en aanbod van graan, wat op 9 Maart vrygestel is.

Die wisselkoers

Die rand het ’n relatiewe stil week beleef en het met meer as 20 sent versterk, met geen onverwagse politieke verrassings nie. Hoewel die tekort op die lopende rekening vir die laaste kwartaal van 2015 groter was as wat ekonome verwag het, het dit die rand net tydelik laat verswak, waarna dit weer herstel het.

Die amptelike aankondiging van die graderingsagentskap Moody’s dat Suid Afrika se graderingstatus op ’n afwaartse hersiening geplaas is, het ook nie ’n noemenswaardige invloed op die rand gehad nie.

Plaaslike prys

Die prys van wit mielies vir lewering in Julie 2016 het bykans elke dag gedaal, van ’n intradag-hoogtepunt van R5 150 per ton op 2 Maart tot ’n laagtepunt van R4 840 op 8 Maart 2016. Dit is ’n daling van R310 per ton.

Geel mielies vir lewering in Julie 2016 was meer stabiel met ’n daling van R146 vir dieselfde tyd. Dit gebeur in ’n tyd waar reën skaars is en dit lyk asof die komende wit mielie-oes al hoe kleiner word.

Markbewegings word nie net altyd veroorsaak deur persepsies ten opsigte van verwagte stygings of dalings nie, maar ook deur markdeelnemers wat gedwing word om posisies te sluit as gevolg van onvoldoende kontantvloei.

’n Persoon wat een Julie-termynkontrak (100 ton) vir wit mielies op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) se Safexbeurs koop, moet ’n aanvangsdeposito van meer as R65 000 betaal. As die prys bly daal nadat die termynkontrak gekoop is, moet die verskil tussen die koopprys en die laer prys inbetaal word.

As die prys soos verlede week met R310 per ton daal, moet hierdie persoon nog R31 000 inbetaal. Die totale kontantvloei is nou amper R100 000. Iemand wat 1 000 ton (10 kontrakte) gekoop het, moet dan omtrent R1 miljoen se kontantvloei beskikbaar hê.

Hoewel so ’n kontrakhouer steeds van mening mag wees dat die daling tydelik is, moet hy/sy die kontrak sluit, want daar is nie meer geld beskikbaar is om in te betaal nie. Indien daar baie deelnemers is wat in ’n swak kontantvloei-situasie is, kan dit ’n sneeubaleffek hê, want om so ’n koop-posisie te sluit, moet dieselfde tonne verkoop word. Baie verkopers sit afwaartse druk op die mark, en pryse val verder en verder.

Dit staan in leketaal bekend as swak geld in die mark en kan moontlik verklaar hoekom ’n prys teenoorgesteld van fundamentele aanwysers beweeg.

Skryf in vir ons BVG-kompetisie om mielies te verskans.

* Johann Strauss is 'n onteleder by BVG Securities.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot