AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mieliereste vir droogtehulp ingesamel

Twee groot besighede vat hande om 5000 ton mieliereste te baal en vir droogtehulp af te lewer waar dit nodig is.

Suidwes Landbou en DHL Global Forwarding het hande gevat sodat verskeie boere in die droogte ondersteuning kan kry om te verseker dat hul vee voldoende voedsame voeding ontvang.

Dié twee reuse, elkeen met 'n unieke stel vaardighede, het onlangs in vennootskap getree om by die huidige droogtetoestand betrokke te raak om boere te help.

In ‘n nuusverklaring sê die twee besighede dat boere in die Douglas-gebied, in samewerking met Agrifriend, genader is om hul mieliereste beskikbaar te stel vir droogtehulp. Suidwes Landbou het trekkers, balers en personeel na Douglas verskuif om die mieliereste te baal. Die doel is om 5 000 ton mieliereste te baal, maar Suidwes het hulp nodig gehad met die aflewering daarvan.

Super Link-trokke is beskikbaar gestel

Mnr. Jan Holiday, ondervoorsitter van DHL vir Afrika-aangeleenthede, het hierdie groot behoefte aan vervoer geïdentifiseer en mnr. Frans Marx, ondervoorsitter van Suidwes Landbou se direksie, genader vir ondersteuning van die projek. DHL Global Forwarding het Super Link-trokke daarvoor beskikbaar gestel.

Danksy 'n verdere onderneming van DHL Supply Chain is begin om voerbale na Suidwes se Vryburg-veevoerdepot, die Hertzogville-silo en Wolmaransstad-silo in Noordwes te versprei.

Hierdie poging word beskou as ‘n reuse-sukses, wat help om voedselsekuriteit te verbeter en die volhoubaarheid van die landbou in Suid-Afrika moontlik te maak. Deur die vennootskap tussen DHL Global Forwarding en Suidwes Landbou is nie net boere bygestaan nie, maar word 'n nasie ook gevoed.

* Suidwes Landbou het 'n gevestigde belang in die groei en vooruitgang van die landbougemeenskap en is tans een van die grootste diensverskaffers in 'n gebied van 13,5 miljoen hektaar. Dit behels die verkryging, hantering, opberging en bemarking van graan, die handel in verbruikersgoedere, die verkope en diens van meganisasie-werktuie, asook deur die beskikbaarstelling van finansiering, versekering en kredietfasiliteite.

** DHL Global Forwarding (gestig in 1969) het ‘n verbintenis tot die verbetering van lewens deur `n wêreldwye netwerk. Die maatskappy verbind markte deur die vervoer van goedere en die beskikbaarstelling daarvan soos, waar en wanneer dit benodig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot