AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mielies: 1ste skatting kleiner as verwag

Met meer sekerheid oor die hoeveelheid mielies wat geplant is, is die vraag hoe groot die uiteindelike oes gaan wees. 'n Markontleder skryf.

Die eerste oppervlakteskatting vir somergewasse is deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak.  Die 2,55 miljoen hektaar wit en geel mielies is minder as die 2,6 miljoen hektaar wat markdeelnemers verwag het in 'n meningsopname wat kort tevore deur Reuters gedoen is.

Hierdie aanplantings is egter sowat 3% meer is as die NOK se opname oor plantvoornemes van Oktober 2016. Dit is ‘n kombinasie van ‘n 7% wit mielie-styging en 2% geel mielie-daling teenoor aanvanklike plantvoornemes.

Sonneblomme se aanplantings is bykans dieselfde as verwag, met sojaboon-hektare 5% meer as wat produsente aanvanklik beplan het. Aanplantings van somergewasse aanplantings kan in die tabel hieronder gesien word.

Somergewasse: 26 Januarie 2017 oppervlakteskatting (ha)
26 Okt. 16plant-voornemes26 Jan 17 opp. skatting% verskil
Wit mielies1 455 0001 557 2007%
Geel mielies1 008 000992 000-2%
Mielies - totaal2 463 0002 549 2003%
Sonneblom670 000665 800-1%
Sojabone516 000542 2005%
Grondbone33 50045 50036%
Sorghum38 30036 800-4%
Droëbone33 00045 00036%

Afgesien van verlede jaar se abnormale “droogte hektare” is dit die eerste keer sedert 2010 dat minder as 1 miljoen ha geel mielies geplant word. Die vernaamste verandering in hoeveelheid hektaar (in vergelyking met 26 Oktober 2016 se voornemes) is die Vrystaat en Noordwes. Die Vrystaat het 10% meer wit mielies en 4% minder geel mielies geplant.  Noordwes se oppervlakte is 7% meer wit mielies en 3% minder geel mielies.

Die volgende tabel sit mielie-aanplantings per provinsie uiteen.

Mielies: 26 Januarie 2017 oppervlakteskatting (ha)
26 Okt. 16 plantvoornemes26 Jan. 17opp. skatting% verskil
Wit mielies
 Wes-Kaap0200
 Noord-Kaap3 0003 50017%
 Vrystaat665 000732 00010%
 Oos-Kaap2 0002 50025%
 KwaZulu-Natal45 00048 0007%
 Mpumalanga165 000156 000-5%
 Limpopo34 00035 0003%
 Gauteng51 00055 0008%
 Noordwes490 000525 0007%
Totaal1 455 0001 557 2007%
Geel mielies
 Wes-Kaap2 0002 0000%
 Noord-Kaap45 00045 0000%
 Vrystaat385 000370 000-4%
 Oos-Kaap12 00013 0008%
 KwaZulu-Natal50 00048 000-4%
 Mpumalanga332 000333 0000%
 Limpopo22 00023 0005%
 Gauteng55 00056 0002%
 Noordwes105 000102 000-3%
Totaal1 008 000992 000-2%
Mielies: Totaal
 Wes-Kaap2 0002 20010%
 Noord-Kaap48 00048 5001%
 Vrystaat1 050 0001 102 0005%
 Oos-Kaap14 00015 50011%
 KwaZulu-Natal95 00096 0001%
 Mpumalanga497 000489 000-2%
 Limpopo56 00058 0004%
 Gauteng106 000111 0005%
 Noordwes595 000627 0005%
Totaal2 463 0002 549 2003%

Produsente word dikwels daarvan beskuldig dat hulle te veel mielies plant. Is dit hierdie jaar weer die geval? Die grafiek wys die totale hoeveelheid mielies wat die afgelope ses jaar geplant is. Dit is duidelik dat, as die abnormale 2015/’16 uitgelaat word, vanjaar se mielie hektare die laagste sedert 2011/’12 is. Mielie-hektare word wel minder.

BVG-grafiek-een-eerste-oeesskattimg

Meer sekerheid bestaan nou oor die hoeveelheid mielies geplant, maar wat sal die grootte van die uiteindelike oes wees? Die eerste oesskatting is op 28 Februarie. Dit sal bevestig of Safex se huidige pryse vir mielies wel die regte weerspieëling is van wat nou al verwag word.

* Johann Strauss is ’n navorser by BVG Commodities.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot