AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mielies en hoenders looi Afgri

Lae mielievlakke in sy silo’s en ’n swak vertoning van sy pluimvee-afdeling het Afgri se tussentydse resultate vir die huidige boekjaar benadeel.

Lae mielievlakke in sy silo’s en ’n swak vertoning van sy pluimvee-afdeling het Afgri se tussentydse resultate vir die huidige boekjaar benadeel.


Die genoteerde maatskappy het Woensdag (29 Februarie 2012) sy finansiële resultate vir die halfjaar geëindig op 31 Desember 2010 by die Radisson Blu-hotel in Sandton bekend gemaak.


Die maatskappy se omset het met 24,8% gestyg tot R4,579 miljard (2010: R3,669 miljard). Die wins vir die tydperk het egter 8,8% laer op R134 miljoen (2010: R147 miljoen) geëindig.


Die verdienste per aandeel het met 17% gedaal tot 36,9 sent per aandeel (2010: 44,6 sent per aandeel).Op ’n gunstige noot het die maatskappy sy skuldlas aansienlik ligter gemaak met die verkoop van sy skuldboek aan die Land Bank.


Afgri se skuld-ekwiteitsverhouding het van 2,9:1 (2010) tot 1,8:1 verbeter. Die maatskappy beoog om sy skuldlas binne die volgende paar maande selfs verder te delg.


Die maatskappy het ook die afgelope jaar rekordverkope van trekkers beleef. In Suid-Afrika het hy 354 trekkers verkoop, terwyl daar 159 elders in Afrika verkoop is. Dit is die eerste keer dat Afgri se buitekantore trekkers verkoop.


Mnr. Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri, sê die maatskappy se silo’s het die jaar met lae mielievolumes afgeskop. Dít tesame met die feit dat boere mielies gemiddeld vir drie maande opgeberg het, het die maatskappy se opbergingsinkomste verlaag.


Mielies word gewoonlik vir vier maande opgeberg, maar ’n gunstige mielieprys het boere genoop om vinniger te verkoop. Dié kombinasie van faktore het Afgri uiteindelik ’n geraamde verlies van R48 miljoen laat ly.


Die pluimveebesigheid het nie na wense gepresteer nie. Venter sê die besigheid was in die verlede te klein om lewensvatbaar te wees en die hoenderras wat tot op hede gebruik is, het nie ’n doeltreffende voeromsetting gehad nie. Die maatskappy beoog om dié deel van sy besigheid uit te brei.


Venter verwag dat boere ’n goeie oes sal lewer en dat die tweede helfte van die jaar nie weer die skrikwekkende resultate van 2010 se tweede helfte sal oplewer nie.


1 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot