AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Mielies sál ingevoer word – GSA

Die kwessie is nie meer óf mielies ingevoer sal moet word nie, maar eerder wanneer en hoeveel ingevoer moet word, sê mnr. Jannie de Villiers.

Die kwessie is nie meer óf mielies ingevoer sal moet word nie, maar eerder wanneer en hoeveel ingevoer moet word, sê mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA.


Hy het op ’n navraag oor die moontlike tekort weens sterk uitvoer gesê die hoeveelheid wat ingevoer sal moet word, sal afhang van hoeveel mielies geoormerk is vir uitvoer na lande soos Mexiko en Korea.


Druk om in te voer

“Die verwagte voorraad in Mexiko is pas weer afwaarts aangepas wat die druk om in te voer, verhoog.” Hy sê niemand weet hoeveel van die mielies in Suid-Afrika se silo’s reeds deur die buiteland gekoop is en nog uitgevoer sal word nie.


Dit veroorsaak ’n geskarrel onder Suid-Afrikaanse handelaars wat te lank gewag het en nou markte buite Suid-Afrika moet soek. De Villiers sê geel mielies sal eerste opraak en dan sal die keuse wees om wit mielies te begin koop of geel mielies in te voer.


“Die probleem is dat mielies nie van lande, soos Argentinië en Amerika, ingevoer kan word nie omdat hulle nie aan die plaaslike vereistes vir genetiese modifikasie voldoen nie.


Nuwe markte

"Handelaars moet soek na markte in ander lande, soos Roemenië, waar daar wel moontlik aan die GM- en fitosanitêre vereistes van Suid-Afrika voldoen kan word.”


Daar is reeds 40 000 ton mielies vanaf Zambië na Suid-Afrika ingevoer. De Villiers sê daar is seker minstens nóg soveel op pad.


11 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.4%
Rand - Pond
22.28
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
967.19
+0.8%
Palladium
1,433.17
+1.2%
Goud
1,965.36
-0.4%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot