AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Mik noord met uitvoer van rooivleis

Rooivleisuitvoere het oor die afgelope paar jaar goed gegroei.

Die potensiaal om rooivleis na Afrika en die Midde-Ooste uit te voer, is baie hoog, sê mnr. Louw van Reenen, uitvoerende hoof van Beefmaster, een van Suid-Afrika se grootste voerkraalmaatskappye.

Van Reenen het op ’n boeredag op Christiana daarop gewys dat Beefmaster se uitvoer van rooivleis in 1998 slegs 0,5% van die maatskappy se omset bedra het. “Vandag dra die uitvoer van rooivleis 30% tot die maatskappy se omset by.”

Hy sê die uitvoer van Suid-Afrikaanse rooivleis het oor die afgelope paar jaar skerp gestyg, terwyl invoer gedaal het. “Afrika is besig om homself te posisioneer om proteïen teen ’n groot tempo te begin produseer. Suid-Afrika is in ’n uitstekende posisie om in die vraag te kan voorsien.”

Hy het boere aangeraai om nie na ander buitelandse markte, afgesien van lande op die vasteland, te soek nie omdat Amerika en Australië reeds die Europese en Asiatiese markte voorsien.

Lae produksiekoste

“Die MENA- (Middle-East/North Africa) gebied lê oop vir Suid-Afrikaanse uitvoer omdat lande in en om daardie streke nie dieselfde puik vleis kan lewer as wat in Suid-Afrika geproduseer kan word nie. Boonop is Suid-Afrika se vleispryse mededingend omdat die produksiekoste van vleis in Suid-Afrika die derde goedkoopste ter wêreld is,” het hy gesê.

Tans is Amerika die beste geposisioneer as hoogste prysnemer. Suid-Afrika ding egter baie goed met Amerika mee wat vleispryse betref en kan in die algemeen voorkwarte teen ’n laer prys as Amerika bied. “Wat die keursnitte uit agterkwarte betref, is Suid-Afrika min of meer gelyk aan Amerika,” sê hy.

Die dieregesondheidstatus van Suid-Afrikaanse rooivleis moet egter tot elke prys beskerm word, het hy gesê. “Dit is uiters belangrik dat Suid-Afrika sy status as vry van bek-en-klouseer behou. Indien die land daardie status verloor en nie meer kan uitvoer nie, gaan Suid-Afrika se rooivleisbedryf in groot moeilikheid wees,” het Van Reenen gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
20.01
-0.3%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,667.82
+0.4%
Silwer
18.96
+0.8%
Palladium
2,187.50
-0.8%
Platinum
873.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot