AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Mikrobes ''n onontginde natuurlike hulpbron'

Mikrobes is enorme, maar grootliks onontginde, natuurlike hulpbronne vir biologiese plaagbestryding.

Prof. Lise Korsten van die Universiteit van Pretoria se Bosbou- en Landbou-biotegnologie-instituut (FABI), sê biologiese bestryding - in die vorm van natuurlike vyande, antagonistiese mikro-organismes of patogene organismes - 'n natuurlike, veilige en omgewingsvriendelike manier wees om siektes, plae en onkruid te bestry. Dié eienskappe maak biologiese bestryding ook geskik vir organiese boerdery.

"Eintlik behoort dit 'n nasionale strategie te wees om ons mikrobiese rykdom op volhoubare wyse te `myn'."

Prof. Korsten sê hoewel 'n paar biologiese produkte in Suid-Afrika geregistreer is vir die bestryding van mikrobiese plantpatogene (bv. poeieragtige meeldou, botritisvrot op druiwe en wortelvrot op groente en sierplante), insekte (bv. nematodes, muskiete en motte) en onkruide (hakea en swartwattel), is mikrobiese diversiteit betreklik onbekend in Suid-Afrika weens 'n tekort aan geld vir navorsing.

Al is biologiese produkte natuurlike produkte, is nie alle mikrobes veilig nie, en moet hulle vir toksisiteit getoets word om verbruikers en die omgewing te beskerm. Daarbenewens voldoen ongeregistreerde biologiese produkte ook nie aan dienEurepGap-standaarde vir die uitvoer van landbouprodukte nie.

'n Toename in die registrasie van biologiese bestrydingsprodukte word aan bande gelê deur 'n gebrek aan kennis van ingewikkelde mikrobiese stelsels, 'n onvermoë om die werking van die produkte te beheer, asook die koste verbonde aan produkontwikkeling en -registrasie.

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.9%
Rand - Pond
20.10
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,711.23
+0.7%
Silwer
20.93
+1.1%
Palladium
2,336.83
+5.1%
Platinum
925.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,431
+2.7%
Alle aandele
65,915
+2.6%
Hulpbronne 10
63,924
+3.7%
Industriële 25
79,452
+2.5%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot