AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Milde reën val, plekke nog droog

Reën het die afgelope naweek mildelik oor sekere dele van die land geval, terwyl ander gebiede hoop vir reën.

Reën het die afgelope naweek mildelik oor groot dele van die land geval. Maar dele van Noordwes en die Noord-Kaap smag steeds na reën.

Victoria-Wes en ander dele van die Karoo het die naweek gejuig met tot 250mm wat in die dele gemeet is, vertel mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA. Hy het in die Upington-omgewing 70mm gemeet.

In teenstelling hiermee het Koopmansfontein, wat na reën smag weens erge droogte en brande wat verlede jaar verwoesting gesaai het, net sowat 15mm reën gehad. By Postmasburg en Kuruman, wat ook erge droogtes ondervind en onder brande deurgeloop het, het ook min reën gehad.

Mnr. Koos van der Ryst, eerste onder-voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), sê elke bietjie reën help wel. “Die reën bly net suid van ons, dis asof daar ’n grens bestaan.”

Reën is goed vir die Karoo
Mnr. Johan van Rensburg, hoof-uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê hoewel die min reën nie goeie nuus vir die groeiseisoen van gras in die Ghaapse berggebied inhou nie, is die reën in die Karoo goed vir dié gebied. “Dit is nou ’n uitstekende tyd vir die groei van bossieveld.”

Volgens mnr. Naudé Pienaar, algemene bestuurder van Agri Noordwes, het min reën in dié provinsie geval. Hy is in kennis gestel van tussen 15mm en 20mm se reën wat gemeet is.

“Dit het baie kol-kol gereën. Vir weiding, wat nou ’n krisis is, is dit te laat. Ons mag dalk die voordeel van die reën hê in die lentetyd wanneer die gras weer moet uitloop, maar vir nou is dit te laat,” aldus Pienaar.

Goed vir sonneblom
Intussen is wisselvallige reën in die Vrystaat gemeet. Mnr. Henk Vermeulen, hoof-uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, sê die metings wat gekommunikeer is, wissel tussen 18mm naby Bloemfontein, tot 100mm in die Suid-Vrystaat.

Die Wes- en Oos-Vrystaat het ook reën gekry, hoewel dit kol-kol voorgekom het. Vermeulen meen dat die reën nie tot voordeel van mielie-aanplantings sal wees nie. “Of die aanplantings is deur in sommige gebiede, of dit het reeds verdroog.”

Vermeulen is wel van mening dat die reën tot voordeel van jong sonneblom-aanplantings kan wees. “Die sonneblomme wat laat geplant is en nou nog in ’n groeifase is, sal hierby baat vind.”

Veeboere in die Vrystaat hoop vir nog reën wat grondvog kan aanvul vir die lente.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot