AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Miljarde vir Eskom, SAA: Niks vir landbou

Selfs nie die ergste droogte in 100 jaar kon die Regering noop om sy beursie vir die landbou oop te maak nie.

Die Regering kon Eskom en die SAA in tye van nood met miljarde rande se staatswaarborge help, maar nie die landbou in die ergste droogte in 100 jaar nie.

“Hoe is dit moontlik?” het mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, by die Pretoriase bekendstelling van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) se vooruitskouingsverslag gesê.

“Ons het 'n droogte, maar ons het zip waarborge gekry.”

Swart boere het volgens hom waarborge nodig om in die volgende seisoen te kan plant, omdat hulle nie die grond besit waarop hulle boer nie.

 Baie optimisms

De Villiers het die droogte met 'n krieketwedstryd vergelyk. “Ons is nou ná teetyd ná vyf dae van krieket. Ons moet nog net die laaste paar balle deursien. Die reën sal hopelik kom. Daar is baie optimisme. Die bietjie reën wat ons in die noordelike deel van die land gehad het, het boere opgewonde gemaak.”

Hy het 'n beroep op beleidsmakers gedoen om nie beleid te verander wanneer daar 'n groot eksterne gebeurtenis soos 'n droogte is nie.

“Ons het genoeg voedsel. Ja, dis is duur, maar hoë pryse sal deur hoë pryse genees word. Die mark werk goed. As daar 'n tekort is, styg pryse, en dan produseer die mark meer.”

Subsidies oorsee

Wat hom egter bekommer, is dat die Amerikaners meer produseer wanneer pryse daal. Hy het dit aan subsidies toegeskryf en die landbou aangemoedig om dié kwessie te bly beveg.

De Villiers het BFAP geloof vir die gehalte van inligting wat hulle versamel en gesê dit kan gebruik word om beleid te beïnvloed.

Hy het ook gesê elke jaar gaan 'n mens na die bekendstelling van die verslag en glo dat Suid-Afrikaanse landbou vordering gemaak het, om dan te hoor wat Amerika en Argentinië bereik het.

“Dan moet ons teruggaan en vra hoe ons meer mededingend kan word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot